Afrikaans HT Jaar 2 Kwartaal 3

嚜燒aam: _______________________________ J2/ ______

Datum _____________

Afrikaans HT

Jaar 2

Kwartaal 3

? Die werkkaarte is om te doen terwyl jy by die huis is.

? Die werkkaarte bestaan uit:

? Lees & kyk:

? Luister & praat:

? Taal in konteks:

? Skryf & aanbied:

?

?

?

?

?

Beantwoord al die vrae op papier.

Skryf jou naam op elke papier, sowel as die datum.

Onthou om dit saam te bring die dag as die skole begin.

Vra jou ouers om jou te help as jy sukkel.

Jou ouers mag nie die werk vir jou doen nie!

Lekker werk en pas jouself op.

Me M Ferreira

1

Naam: _______________________________ J2/ ______

Werk

Datum _____________

22 Junie 每 3 Julie

Week 3 & 4

Luister en praat

Datum: _______________________

Advertensie

Kyk na die advertensie en

bespreek die volgende vrae met

iemand by die huis.

?

Sukkel julle met miere by die

huis?

?

Hoe raak julle van miere

ontslae?

?

Sal jy op die advertensie

reageer? Hoekom?

?

Onthou jou beplanning!

Taal in konteks

Beantwoord die volgende vrae.

1. Die woord ※mier§

kan verkeerd as ※muur§ gespel word en uitgespreek word.

a) Maak &n sin met ※muur§.

___________________________________________________________________

b) Skryf die meervoud en die verkleining van die woord ※muur§.

Meervoud:

_______________________________________________

Verkleining: _______________________________________________

2

Naam: _______________________________ J2/ ______

Datum _____________

c) Verdeel nou die meervoud en verkleining van die woord muur in lettergrepe.

Lettergreep van meervoud:

________________________________________

Lettergreep van verkleining: ___________________________________________

2. Onderstreep die korrekte spelling van die wooord tussen hakies.

a) Ons (biere/ bure) is met &n slap riem gevang.

b) Jy moet onthou om die huis se (hier/ huur) te betaal.

3. Voltooi die volgende tabel. Die eerste voorbeeld is vir jou gedoen.

Woord

uitvinder

Lettergrepe

uit/ vin/ der

Oop/ geslote lettergrepe

Geslote/ geslote/ geslote

(g/g/g)

a) gretige

b) interessante

c) teruggestuur

4. Verdeel die vetgedrukte woorde in lettergrepe.

a) Jy moet twee houtblokkies gebruik.

_________________________________________________

b) Dit is &n interessante staaltjie.

__________________ _______________________________

c) Mense lag vir die grappige gebeure.

__________________________________________________

3

Naam: _______________________________ J2/ ______

Datum _____________

5. Onderstreep die regte spelling van die woord tussen hakies.

a) Selfs die (voeltjies/ vo?ltjies) het probleme met miere.

b) Lebokhanya het haar (voetjie/ vo?tjie) teen die muur gestamp.

c) Die leesboek het &n pragtige (foto-omslag/ foto omslag).

d) Sjoe, maar julle is nuuskierige (agies/ agie*s).

e) Koerante het verskillende (kategorie?/ kategoriee) van advertensies.

f) Pasop vir die vreemde (gogga*s/ goggas).

6. Skryf die sin oor en skryf die afkortings volledig uit.

a) Ek dink ong. 20 mense het die miervanger gekoop.

___________________________________________________________________

b) Bel sy uitbr. om die skuldige op te spoor.

___________________________________________________________________

Lees en kyk

Woordverklarings

Ereplek:

&n Spesiale plek.

Gehipnotiseer:

In &n toestand wees waarin jy wakker is en slaap.

Kwaliteittyd:

Tyd waarin &n mens iets doen wat die moeite werd is.

Onheilspellend:

Dreigend/ iets wat slegte dinge voorspel.

Skerm:

Iets om agter te skuil/&n rekenaarskerm.

Skootrekenaar:

&n Rekenaar wat rondgedra kan word.

Tegnologie:

Die manier waarop ons deur middel van rekenaars, selfone ens.

sake doen, inligting versprei en met mekaar kommunikeer.

Vooruitgang:

Vordering maak, ontwikkeling.

4

Naam: _______________________________ J2/ ______

Datum _____________

Komkomper

1

&n rekenaar is &n vreemde ding

2

dit sluk mense vir dae aaneen in

3

die skerm maak onheilspellende patrone

4

op hul bekommerde gesigte

5

maak hul r?e krommer en krommer

6

totdat hulle oplaas heeltemal

7

gehipnotiseer hulself afsluit en

8

slegs nog net met &n lui hand klik klik-klik

9

die klein skootrekenaars is die ergste

10 my pa s那 dis werk en dra

11 dit saam na koffiewinkels krieketwedstryde

12 op ons eetkamertafel het dit &n ereplek

13 hy s那 volgende jaar kry ek ook een

14 ek s那 ek sou &n vlie?r verkies

15 tegnologie, my kind, s那 hy dan en

16 gebruik woorde soos vooruitgang en kommunikasie

17 sonder om sy o? van die skerm af te neem,

18 maar ek, ek hou dinge fyn dop

19 wanneer niemand kyk nie gaan

20 ek en my pa se werk bietjie kwaliteittyd saam spandeer

21 ek het gehoor laptops is mal oor swem

(Eckhard Cloete. Uit: Vonk@verse. Best Books. 2011)

5

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download