Here Jesus hoor my nou Met my handtjies omgevou Gee my krag Vir n nuwe ...

Hemelse Vader ‘nkind is ‘ngeskenk van U net U kan lewe gee. Mag elke kind wat hierdie boek lees en elke woord spreek ‘n transformasie in hulle lewens ervaar sodat U naam verheerlik sal word. U ken elke kind by hul naam nog voor hulle gevorm was. Mag hulle besef die outoriteit wat hulle in Christus het en dit dan so uitleef. ................
................