Baie welkom by Wapadrant Fokus 2017: Wees lief vir mekaar ...

Baie welkom by Wapadrant!

`n Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika

Fokus 2017: Wees lief vir mekaar Datum: 5 November 2017

Eredienste vandag

Wapadrant Nuus

Kleingroep inisiatiewe ()

08:15 10:00

Johannes Aucamp

Teks: 2 Konings 7:1, 2 & 9

Tema: Is jy suinig of vrygewig met die goeie nuus?

ONS VRA VOORBIDDING VIR: Philna Groeneveld wat haar man, Hennie, aan die dood afgestaan het. Hendrika van der Walt wat begin het met behandeling.

BAIE GELUK AAN:

18:30 Wilhelm Leuschner Teks: Jeremia 29:11

Tema: Wat om te doen in tye van onderdrukking

Preekbeurte: Datum 08:15 en 10:00 Straatkafee

Herkie en Gerda Venter met die geboorte van hul babadogtertjie. Lourens en Juanita du Plessis wat vir Amelia laat doop. Pieter en Lizelle Geyer wat vir Hendrik Belsazer laat doop. Braam en Alet Steenkamp wat vir Jen? laat doop.

12 Nov Rassie 19 Nov Paul

Wilhelm Wilhelm

Doop, Nagmaal en Belydenis

26 Nov Rassie

Jaco

Liefdegawes 2017

Die Doop word VANDAG bedien by al drie eredienste. Belydenisaflegging vind op Sondag 12

(Kollekte tydens eredienste)

Twee derdes vir verdienstelike Sake Binne Gemeente: Wapadrant Diakonie. (Vir o.a.

November plaas. Nagmaal word op 19 November bedien by al die eredienste.

behoeftige lidmate wat ondersteuning ontvang). Een derde vir: Verdienstelike Sake Buite

Kleuterkerk-, Laerskool- en Ho?rskoolkleingroepe

Gemeente (Admin Buro en andere).

Algemeen

Kleuterkerk 3-6 jariges: Kleuters kom direk in die Jeuglokaal bymekaar tydens die eerste erediens.

Moederskamer: Slegs ma's met babas tot een jaar oud. Konsistorie: Babas (1 & 2 jaar) en ouers.

Laerskool Kleingroepe (Gr 1 - 6): 8:30 Kom in die kerk bymekaar en verdaag dan na hulle onderskeie lokale.

Bybels: In die kerkbanke vir die gebruik deur Ho?rskool Kleingroepe (Gr 7 - 12): 17:30 Kom

lidmate en besoekers of gee gerus vir iemand bymekaar in hulle onderskeie lokale.

wat dit nodig het.

Program vir Laerskoolkleingroepe:

"Neem-en-Deel" Bybelboekrak in die saal. Volledige besonderhede by die rak oor hoe die projek werk.

Vandag R5 Muntlegging. Munte word aangewend vir Borg `n Bybel-projek.

12 Nov Laaste Klasbyeenkoms

Kleingroep J017 wil graag almal bedank wat die Burgeraand (27 Oktober) ten bate van Burundi ondersteun het. Die mooi bedrag van R4590 is ingesamel.

Huis Ebenhaeser se huisouers, Johnny en Soekie Thomas, neem Desember 28 kinders Hartenbos toe @ +- R75 000. Donasies kan in hul bankrekening inbetaal word: Absa Spaar; nommer 9114120038, Verwysing Hartenbos.

Danville-projek G015: Ons ontvang graag kospakkies vir 1 van 105 gesinne wat in Desember sonder kos sal wees. Kospakkies bestaan uit 2kg rys, 2 blikkies groente, 2.5kg koekmeel, 2.5kg suiker & 750 ml kookolie kan in die kerksaal gelaat word. Kontant donasies is ook welkom. Kontak Winnie by 082 468 4076 vir inligting.

Is jou kleingroep betrokke by enige projek? Ons wil dit graag met die gemeente deel. Kontak vir Anlia by uitreik@gkwapadrant.co.za

Diensgroep- en Gemeente aktiwiteite



Senior Bybelstudie: Dinsdag 09:00 in die konsistorie. Wilhelm gesels oor Efesi?rs 4. Vroue Bybelstudie: Dinsdag 09:00 Manne Bybelstudie: Woensdag 5:30 in die saal. Wees lief vir mekaar: Neem `n "onsie" by die geel raam en deel jou foto op jou eie Facebook bladsy (#Wapadrant Gemeente), whatsapp na 082 855 3971 of epos na wapadrantfokusjaar@ Borg `n Bybel: Neem assblief `n le? geldhouertjie in die portaal en vul dit met R5 muntstukke om `n Bybel te borg. Kontak Hans Lensink (0836298527) vir meer inligting. Dankoffervorms moet asb. teen 30 November ingehandig wees. Blanko vorms is in die bruin kas in portaal of op die webblad beskikbaar. Gemeente Laat-ontbyt So 3 Des 10:30. Kaartjies (R50 volwassenes, R35 kinders onder 10jr, gratis onder 3jr) is van 19 Nov tussen eredienste in die saal beskikbaar.

Sunrise

SUNRISE NASKOOL benodig DRINGEND nog vrywilligers (Mans & Dames) wat Maandag-Vrydag middae van 13:30 ? 17:00 kan kom help met toesig, godsdiens hou, huiswerk, kuns ens. Jy kan enige dag (of dae) van die week kom help, soos dit jou pas, dit hoef nie al 5 dae van die week te wees nie. Kontak asb. die Naskool Hoof, Uzaan Wessels by 083 219 9683 of uzaan@.za BURUNDI MISSION COLLEGE NPO hou hulle Algemene Jaarvergadering op Woensdag, 15 November 2017 19:30 in Lokaal 5. Alle belangstellendes is baie welkom! Rig navrae aan Anlia du Plessis by Uitreik@gkwapadrant.co.za of 082 47 630 47.

Wapadrant Basaar 3 Maart 2018

Het jy of jou kleingroep al julle name op die lyste op die kennisgewingbord geskryf? Le? bottels: Plaas asb. le? 1-liter bottels in die saal. Kontak Celia by 083 245 2410 vir inligting Wit Olifant tafel: Bring asb. ongebruikte items en laat dit op die verhoog in die saal.

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download