Official Translation



Die Se?n (The Blessing) - AfrikaansWords and music by Kari Jobe, Cody Carnes, Steven Furtick, Chris Brown.Approved Afrikaans translation by Charles Noke, Retief Burger and Riana NelVers:Die Here se?n jou en bewaar jouSkyn Sy aangesig oor jou, mag Hy genade bewysDie Here draai Sy gesig na jouMag Hy jou vrede geeKoor:Amen, amen, amenBrug 1:Mag sy guns rus oor jou leweEn ’n duisend generasiesJou familie en jou kindersEn hul kinders, en hul kindersBrug 2:Mag Sy vrede jou vooruitgaanagter jou staan en langs jou staanDit omring jou, Hy is in jouHy is met jou, Hy is met jouBrug 3:In die oggend, in die aandeIn jou doene, en jou lateIn jou hartseer, en jou vreugdeHy is vir jou, Hy is vir jouTag:Hy is vir jou, Hy is vir jouHy is vir jou, Hy is vir jouCCLI# 7148360Copyright ? 2020 and this translation ? Music by Elevation Worship Publishing (BMI)/Writers Roof Publishing (BMI)/ Worship Together Music (BMI)/ Capitol CMG Paragon (BMI)/ Kari Jobe Carnes Music (BMI). All rights reserved. Used by permission. ................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download