Weebly



Student’s daily activities at school: Term 2 Business studies and Mathematical literacy is taught with Via Africa textbooks according to CAPS.(14 April 2015 – 26 June 2015)KeyObservedTaught Mentor crit Lecture critWeekDateLesson Topic/ Activity114/4Register voor skool by rye. 1ste periode – pak pasteie in snoepie. Periode 2 - Observeer BHS Gr. 9.1 klas. Doen beplanning vir lesse in die 3de periode. WGL les Gr. 10 – Periode 4. Observeer Wiskunde enWGL klasse in periode 5 – 7. Gr. 8, 9 en 12. Pouse – snoepie diens. Hokkie oefening na skool.15/4Register periode aan die begin van die skooldag. Bespreek raport punte met klas. Gr. 9.3 is my register klas. 2de periode – pak pies in die snoepie. 3de periode doen beplanning vir Gr. 8 en 9 BHS lesse. Observeer periode 4,5 en 6 in die BHS klas vir Gr. 8, 11 en 12. Periode 6 – WGL Gr. 10 Bl. 112 – 117 in die handbook.16/4Periode 1 doen ek toesig in Mnr. Kotze se WGL Gr. 10 klas. 2de periode – BHS les vir Gr. 9.3 klas. Bl 24–25 in die Notas. Doen Aktiviteit ob bl. 75. ( Vraagskedule en die Grafiese voorstel van die schedule). Observeer periode 3, 6 en 7 in WGL klas. Periode 4-5 WGL dubbel periode vir Gr. 10. Hokkie oefening die middag. 17/41ste Periode – pak pies in die snoepie. Neem waar in die BHS klas heeldag. Periode 2 – Gr 9.2 BHS les. Bl. 24-25 in notas. Doen Aktiviteit ob bl. 75. ( Vraagskedule en die Grafiese voorstel van die schedule). Periode 3 – doen beplanning vir Gr 11 les. Periode 4 – Bl. 99-101 in Verken handbook. (Doen aktiwiteit oor kragveld analise). Periode 5 – Gr. 10 BHS (2.3 Bl. 88, Eenheid 3 bl. 89-91). Periode 6 – Gr. 12 (Korporatiewe Maatskaplike verantwoordelikheid bl. 132). Periode 7 – Gr 8 LO les (Bl. 52). Sportdag by Linkside Saterdag.221/4Periode 1 – WGL les Gr. 10 ( Oef. 15.1 & 15.2 & 16.1 merk in die klas.) Huiswerk – 16.3 & 16.4. Periode 2 – Voorbereiding vir Gr. 8 en 9 BHS lesse. Periode 3 en 5 – Gr 8 BHS les. Periode 4 – Gr. 9 BHS les (Aankoop Wet). Periode 6 – Gr. 10 BHS les (Sosio Ekonomiese Kwessies). Periode 7 – Gr. 12 BHS les (NRO’s). Hokkie oefening na skool.22/4Register periode aan die begin van die dag. Praat oor netheid met die kinders en doen ook inspeksie. Periode 1-2 toesig in Mnr. Snayer se klas. Periode 3 – Gr. 9 BHS les (Die wet van vraag). Periode 4, 5 en 6 – toesig Mnr. Snayer se klas. Periode 7 – WGL Gr. 10 (Merk oefening 16.3 & 16.4). Begin met kwartaal 2 se werk (bl. 140 – Finansi?le documente.23/4Periode1 – pak pies in die snoepie. Periode 2 – Voorbereiding vir BHS lesse. Periode 3 – Gr9.2 BHS les (Aanbod Wet). Periode 4 – WGL Gr. 10 (Merk oefening 1.2 en doen oefening 1.3 saam met leerders in die klas. Periode 5-7 – doen onderwysprofiele vir Mnr. Botha (Skoolhoof). Hokkie wedstryd na skool.24/4Register by rye. Open in die personeelkamer die offend. (Sing en speel kitaar). Periode 1 – pak pies in snoepie. Periode 2 observeer Gr. 12 WGL les. Periode 3 Gr. 8 BHS les (Ontwikkeling, Impak van die ontwikkeling op omgewing). Periode 4 – Observeer BHS klas, Gr.12. Periode 5 & 6 observeer wiskunde klasse, Gr. 8 en 9. Periode 7 – Gr. 10 WGL les. Vergadering na skool in personeelkamer.328//4Saal aan die begin van die dag. Periode 1 – Pak pies in die snoepie. Periode 2 – Gr. 9.1 BHS les (Aanbodkromme – Die wet van aanbod). Periode 3 – Voorbereiding + observeer in BHS klas Gr.10. Periode 4 – Observeer Gr. 10 WGL les. Periode 5 – Gr. 9 BHS les (Ekwilibrium & Hoeveelheid). Periode 6-7 Observeer WGL klasse.29/4Neem heeldag waar in die BHS klas. Periode 1 – Gr. 8.1 LO. Periode 2 Gr. 10 BHS les. Periode 3 – BHS les Gr. 8. Periode 4 – Gr. 11 BHS les. Periode 5 – Gr. 12 BHS les. Periode 7 – Voorbereiding vir volgende dag se lesse. 30/4Neem waar heedag in die wiskunde klas van juffrou Smook. Periode 1 – 9.3 Wiskunde. 2de Periode 9.3 BHS (Ekwilibrium & Aanbod Wet). Periode 3 – Gr. 11 Wiskunde. Periode 4 – Gr. 8 BHS (Werkloosheid – bl. 24-25). Periode 5 -6 Gr. 10 en 12 Wiskunde (Doen werk met leerders wat die juffrou uitgesit het. Periode 7 – Beplanning vir volgende dag se klasse.1/5Vakansiedag - WERKERSDAG45/5Saal aan die begin van dag. Periode 1 – Pak pies in die snoepie. Periode 2, 6 & 7 – toesig Mnr Snayer se klas (Engels). Periode 3 – Gr. 8.1 (Produktiewe gebruik van hulpbronne om gesonde omgewing te bevorder). Periode 4 – Gr. 9.3 BHS les (Verandering in die hoeveelheid aangevra en aangebied bl. 30-32). Periode 5 – Gr. 8 BHS les (Produktiewe gebruik van hulpbronne om gesonde omgewing te bevorder). Netbal o/14 oefening die middag.6/5Saal aan die begin van die dag. Periode 2 – Pak pies in die snoepie. Periode 1 – WGL observer Gr. 10 klas. Periode 3 – BHS les Gr. 9.2 (Begin taak te doen in klas oor Vraag en AAnbod). Periode 4-7 observeer WGL klasse. 7/5Periode 1 – Pak pies in die snoepie. Periode 5, 6 en 7 – observer BHS klasse. Gr. 10, 11 & 12. Periode 3 – Gr. 9 BHS les (Taak oor Aanbod en Vraag). Periode 4 – WGL Gr. 10 les. Netbal oefening die middag vir o/14.8/5Periode 1 – Pak pies in die snoepie. Periode 2 – Observeer WGL Gr. 12 klas. Periode 3 – Gr. 8 BHS les (Rol van werknemers). Periode 4-6 observeer BHS klasse. Gr. 12 (dubbel periode).512/5Saal aan die begin van die dag. Periode 1 – Pak pies in snoepie. Periode 2 – BHS Gr. 9.1 les (Voltooi taak in die klas + neem taak in). Periode 3 – observer WGL les Gr. 11. Periode 4 – WGL Gr. 10 les (Deel take uit en behandel punte + memo deur gaan saam met die leerders). Periode 5 – BHS les Gr. 9.2 (Voltooi Aanbod en vraag taak in kla en neem take in om te merk). Periode 6-7, observer BHS klasse. Gr10 & 12. Netbal oefening o/14 na skool.13/5Register periode aan die begin van die dag. Periode 1 – Snoepie. Periode 2 – Gr.9.3 BHS les (Voltooi Aanbod en Vraag taak in klas). Periode 3 – Merk Gr. 9 take. Periode 4 – 6 toesig in die Toerisme klas. Periode 7 – Graad 8 BHS les (Rol van werknemers in ‘n besigheid). Laaste deel van dag – weerbaarheids periode in die saal. 14/5Periode 1 – Snoepie. Periode 2 – Beplanning vir Gr. 8 BHS lesse. Periode 3 – BHS les (Gaan aan met rol van werknemers bl. 38). Periode 4 – Merk BHS Gr. 10 take. Periode 5 – Gr. 10 WGL les. Periode 6 – 7, observeer WGL klasse. Graad 11 en 12.15/5Periode 1 – Snoepie. Periode 2 – Graad 9.2 BHS les (Aanbod en Vraag). Periode 3, 4 , 5 observeer BHS klasse. Gr. 10, 11 en 12. Periode 6 – WGL les Gr. 10. Periode 7 – observer WGL klas Gr. 11.619/5Saal aan die begin van die dag. Periode 1 – snoepie. Periode 2 – beplanning vir BHS lesse. Periode 3 – Gr. 8.2 BHS les(Markte). Periode 4 – Lektor krit les (Gr. 9 Sektore van die Ekonomie). Periode 5 – Gr. 8.1 BHS – (Markte). Periode 6-7, observeer BHS klasse, Gr. 10 en 12. Netbal oefening o/14 na skool.20/5Toesig in Mnr Snayer se klas (Engels) – Periodes 1, 2,4,5,6 en 7. Periode 3 – Gr. 9.1 BHS les (sektore van die Ekonomie). Merk graad 9 take gedurende toesig periodes. 21/5Toesig in Mnr. Snayer se klas (Engels) – Periodes 1, 5, 6, 7. Periode 2 – Punte state invul van die graad 9’s. Periode 3 – Gr.9 BHS (Gaan aan met Sektore van die Ekonomie). Netbal oefening na skool o/14.22/5Periode 1 & 7 – WGL Gr. 10 les. Periodes 2, 4, 5, 6 – toesig Mnr. Snayer se klas (Engels). Periode 3 – Gr. 8 BHS les (Laaste deel van Markte). Personeel vergadering na skool. Saterdag – Sportdag teen Kirkwood.726/5Dag begin met saal. Periode 1 – Observe WGL Gr. 12. Periode 2 – BHS Gr. 9.1 (Volhoubare gebruik van hulpbronne in die 3 sektore. Periode 4 – WGL les Gr. 10. Periode 5 – BHS Gr. 9.2 (Volhoubare gebruik van hulpbronne in die 3 sektore). Netbal O/14 na skool.27/5Periode 1 – Snoepie. Periode 3 – BHS les Gr. 8.2. Periode 4 – Observeer BHS Gr. 11 klas. Periode 5 – Observeer BHS Gr. 12 klas. Periode 6 – WGL les Gr. 10 (Oppervlakte). Periode 7 – Observeer Wisk Gr. 8.2 klas.28/5Observeer heeldag in die BHS klas. WGL Krit Les - Oppervlakte Gr. 1029/5Observeer heeldag in die WGL klas.82/6Eksamen toesig in die Kunsklas Gr. 9.3/6Eksamen toesig in Kamer 8 Gr. 8 & 9.4/6Merk BHS Gr. 8 vraestelle.5/6Eksamen toesig Kamer 9 Gr. 8 & 9.99/6Eksamen toesig Kamer 9 Gr. 8 & 9.10/6Merk WGL Gr. 1011/6Eksamen toesig in die Kunsklas Gr. 8 & 9.12/6Eksamen toesig Kamer 8 Gr. 8 & 9.1016/6Geen toesig. Merk BHS Gr. 9 vraestelle.17/6Eksamen toesig kamer 16 Gr. 8 & 9.18/6Help merk aan WGL vraestelle.19/6Merk WGL vraestelle.1123/6Merkdag by skool.24/6Merkdag by skool.25/6Skryf kommentaar op rapport van 9.3 klas.26/6Kinders kom haal rapport af.Student’s Experiences:Die 2de kwartaal was baie besig. Ek voel al soos deel van die Rabie familie. My mentor onderwysers vertrou my om klasse te gee. Ek het vir Graad 8 en 9 al die BHS klasse gegee gedurende hierdie kwartaal. Ek het ook WGL Gr. 10 klasse volgehou. Ek geniet die junior klasse baie. Die kinders wil nog leer en daar vind baie interaksie plaas in klastyd. Ek rig ook nou die o/ 14 A en B netbal spanne af. Geniet dit baie en leer ken die kinders ook hier op ‘n ander vlak. My manier waarop ek onderrig gee het baie gegroei en verbeter. Ek is selfversekerd as ek voor in die klas staan. Ek is streng en handhaaf goeie dissipline. Ek het my eerste BHS krit les gedoen vir Mej. Sathorar. Dit het baie goed gegaan. Die kinders het so mooi saam gewerk en ek het ‘n goeie punt gekry vir hierdie les. Ek ka nook nou se ek en my mentor onderwyser het deffinitief ‘n band gevorm. Sy help my baie en doen moeite om my te akkomodeer. Ek het ingestaan vir haar ook so een of twee keer. Sy het volle vertroue in my gehad om al haar BHS klasse op daardie dag waar te neem. Andrew Rabie het baie moeilike kinders, jy moet ma net weet hoe om hulle te hanteer. Ek probeer self my dissipline te handhaaf in die klas sonder hulp van ander onderwysers. Die leerders behandel my met respek en sien uit om my laaste twee kwartale hier deur te bring. ................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download