Digitale burgerskap; DIE Implementering van “nuwe” tegnologie in “ou ...

Ontkennende

vorm

Graad 4: Afrikaans

Laerskool Mikro Kopiereg ?

Ontkenning

Ontkenning is wanneer jy iets in die negatief skryf.

MAMMA!!!!!!

Boetie trek

my hare!

Ek het NIE

haar hare

getrek NIE.

Laerskool Mikro Kopiereg ?

Ontkennende vorm

In Afrikaans gebruik ons twee keer die woord ¡°nie¡± wanneer ons

die ontkennende vorm gebruik. Dit staan bekend as die dubbele

nie.

Die polisie het dadelik die skelm gevang.

Die polisie het nie dadelik die skelm gevang nie.

Laerskool Mikro Kopiereg ?

Ontkennende vorm

Daar is ook ander woorde wat ontkenning aandui, byvoorbeeld

niks, n¨ºrens, moenie, nooit en ooit. Sinne met hierdie woorde kry

ook die ¡°tweede nie¡±.

Die skelm kon ¨ºrens wegkruip.

Die skelm kon n¨ºrens wegkruip nie.

Laerskool Mikro Kopiereg ?

Ontkennende vorm

Daar is ook ander woorde wat ontkenning aandui, byvoorbeeld

niks, n¨ºrens, moenie, nooit en ooit. Sinne met hierdie woorde kry

ook die ¡°tweede nie¡±.

Laerskool Mikro Kopiereg ?

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download