Amma

amma

ek wil'n man he

Veral as hy in so In mooi l manlike trui rondloop!

Trui gebrei AlJet Nel

Benodigdhede: Pingouin Family Knit DK (50 g-bolle); 150 9

wit (kleurnr. 01, A), 200 9 swart (17; B), 150 9 denim (50, C), en 350 9 goudkleur (38, D); breinaalde van 3,75 mm en 4,50 mm; omsteeknaald (circular needle) 4,50 mm en 40 em lank; stekehouer. ? Die patroon is taamlik maklik.

Mate

Om borsmaat van 102-107 em lassies te pas; ware grootte 116 em; lengte tot skouer 72 em; mounaat 50 em.

Spanning

21 ste en 27 rye = 10 x 10 em met 4,50 mmNe.

Streeppatroon

*1 ry D, 1 ry B, 4 rye D, (1 ry B, 1 ry A) 2 keer, 1 ry B, 4 rye D, 1 ry B, 1 ry D, 1 ry B, 1 ry A, 1 ry B, 2 rye C, 1 ry B, 6 rye C. Herh vanaf *.

Agterpant

Gebruik 3,75 mm-Neen Den stel 114 ste op, brei 3 em d-rif, vermeer 12 ste, eweredig gespasieer oor die laaste rif-ry 126 ste.

vorming.

Slaan oor na ks en streeppat, brei tot pant 70 em lank is vanaf beg. Hals en skouervorming: vlg (RK-)ry: Brei 50 ste pat, draai en plaas oorbl ste op 'n stekehouer. Heg aan halsrand 3 ste af in vlg 2 alt rye. Brei tot werk 72 em lank is, heg oorbl ste af. Tweede skouer: Met RK voor, laat vlg 26 ste op 'n stekehouer, heg regte kleur werkdraad aan oorbl ste vas en brei tot einde. Voltooi 5005 1e skouer, maar met omgekeerde

Voorpant

5005 agterpant tot werk 64 em lank is vanaf beg. Hals- en skouervorming, vlg ry: Brei 56 ste, draai en plaas oorbl ste op 'n stekehouer. Eerste skouer: Heg aan halsrand in alt rye 5005 volg ste af: 3 ste een keer, 2 ste 3 keer,

1 st 3 keer. Brei tot werk 72 em lank is en heg oorbl ste af. Tweede skouer: Met RK voor, laat vlg 14 ste op skouer, heg werkdraad aan vlg st vas, brei 5005 vir eerste skouer, maar met omgekeerde vorming.

Moue

Gebruik 3,75 mm-Ne en D, stel 46 ste op en brei 3 em d-rif, vermeer 16 ste, eweredig gespasieer oor laaste rif-ry - 62 ste. Slaan oor na ks en streep-pat. Mouvorming: Vermeer tegelykertyd 1 st aan weersk van afwisselend 4e en 6e ry, 6 keer, dan 1 st elke 4e ry, 22 keer - 118 ste. Brei tot mou 50 em lank is en heg af.

Afwerking

Blok aile pante volgens mate. Bedek met 'n klam lap en laat droog word. Werk skouernate toe. Werk moue vas. Werk sy- en mounate toe. Halsboordjie: Gebruik omsteeknaald en D en tel sowat 100 ste uit halsrand rondom op. Brei 6 em d-rif en heg lossies, rifsgewys af. Vou boordjie na binnekant om en glipsteek vas.

Afkortings:

adl - agter deur Ius alt - alternatiewe AP - agterpant aw - brei aweregs beg - begin d-rif - dubbelriffelsteek, r2,

aw2 fats - fatsoeneer gl- glip grn - gare rondom naald herh - herhaal ks - koussteek, 1 ry regs, 1 ry

awe regs LN - linkernaald m1 - maak 1 st deur 2 keer

in dieselfde st te brei ms - mossteek, rl, aw1 en

verspring elke ry N(e) - naald(e) oorbl - oorblywende pat - patroon r - brei regs randst - randsteek r1-o - regs in st wat onder

vlg st Ie rif - riffelsteek, rl, awl rifsgw - rif(fel)gewys rs-reksteek - elke ry regs R(V)K - regte(verkeerde)

kant van werk st(e) - steek(steke) tes - tesame VK - verkeerde kant vermeer - vermeerder vermin - verminder

vlg - volgende VP - voorpant weersk - weerskante Hekel dsl - dubbelslagsteek gs - glipsteek kb - kortbeen ks - kettingsteek Ib - lang been driesl - drieslagsteek

Weens 'n gebrek aan ruimte plaas ons slegs enkele diagramme van ons wintertruie op bl. 67. Bel ons by (011) 483-1070 bylyn 126 of 197, dan faks of pos ons die diagramme aan jou.

rooi rose 15 April 199859

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download

To fulfill the demand for quickly locating and searching documents.

It is intelligent file search solution for home and business.

Literature Lottery

Related searches