Ek wil ‘n troeteldier hê

Ek wil `n troeteldier h?.

Deur Johanna Pienaar

. Judy het nie `n maatjie nie

Sy moet `n troeteldier kry.

"Sal jy my troeteldier wees?" vra Judy vir die perd.

"Julle tuin is nie groot genoeg nie" s? die perd. Judy sien die apie.

"Sal jy my troeteldier wees?" vra sy vir die apie.

"Het julle genoeg bome waarin ek kan swaai?" vra die apie. "Nee" s? Judy. Judy vra vir die padda: "Sal jy my troeteldier wees?"

"Ek kan nie jou troeteldier wees nie, want julle het nie `n dammetjie in die tuin nie" s? die padda.

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download