Afrikaans-Afrikaans - TUIS



[pic]

QUEENS HIGH SCHOOL

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL SEPTEMBER 2008

TYD: 1½ UUR

EKSAMINATOR: Mev R.T. M. Rampedi PUNTE: 70

MODERATOR: Mnr D.E. Last

INSTRUKSIES:

1. Lees die vraestel baie deeglik deur.

2. Begin elke vraag op ‘n nuwe bladsy.

3. Gebruik dieselfde nommerstel as op die vraestel.

4. Skryf net aan die een kant van die bladsy.

5. Skryf netjies.

AFDELING A – LEESBEGRIP

VRAAG 1

Woordeskat

jeugdag – youth day

wasgoeddraad – washing line

opgerig – erected

vorige – previous

lughawe – airport

arm gemeenskappe – poor communities

organiseerder – organiser

trots – proud

beskermvrou –patroness

Lees die koerantberig oor ‘n skool in Malelane – Wasgoed vir Afrika

| | |

|[pic] |Malelane-Riverview Preparatory School in Malelane (Mpumalanga) |

| |het op Jeugdag 16 Junie die langste wasgoeddraad ter wêreld opgerig. Hulle het die wêreldrekord van die |

|[pic] |Guinness World Records verbeter. Die vorige wêreldrekord was 27,4 kilometer lank. |

| | |

|[pic] |Hulle het 40 000 soorte klere aan ‘n wasgoeddraad van 30 kilometer lank gehang. Die draad is op ‘n oop stuk|

|[pic][pic] |grond by die lughawe opgerig. |

| | |

| |Die projek was vir liefdadigheid. Die skool het die klere na die tyd aan arm gemeenskappe in Suid-Afrika en|

| |Mosambiek gegee. Die onderwyser, Mej. Anna-Marie Kalura, was die oganiseerder van die projek. Sy sê: “Ons |

| |skool het klere by Shoprite Checkers gaan ingee. Shoprite Checkers het dit by al hul takke opgelaai en by |

| |die skool afgelaai.” |

| | |

| |Die 148 leerders, hulle pa’s, ma’s en vriende het vir drie dae lank saamgewerk om die wasgoed op te hang. |

| |“Ons is baie trots op ons projek “ Mev. Mirriam Makeba, bekende sangeres, was die beskermvrou van die |

| |projek. Leerders van ‘n skool in Randburg, die Sekolo Sa Borokgo School, het ook klere ingesamel. Hulle |

| |klere was genoeg vir 165 meter van die wasgoeddraad. |

Vrae:

1. In watter provinsie is Riverlea Preparatory School? (1)

2. Wanneer is dit Jeugdag? (1)

3. Hoekom het hulle die langste wasgoeddraad opgerig? (2)

4. Hoe lank was die vorige wêreldrekord? (1)

5. Waarheen het hulle die klere geneem? (2)

6. Wie was die organiseerder van die projek? (1)

7. Deur wie is klere by skole opgelaai? (1)

8. Hoeveel leerders het aan die projek deelgeneem? (1)

9. Drie van die antwoorde is KORREK. Watter antwoord is NIE KORREK NIE?

Die doel van die projek was:

a. om klere aan arm gemeenskappe te gee.

b. om klere aan die leerders van die Riverview-skool te gee.

c. om die vorige wêreldrekord van 27,4 kilometer te verbeter.

d. om in die Guinness World Records genoem te word. (1)

10. Sê of die sinne WAAR of ONWAAR is:

1. Die vorige wêreldrekord was 30 kilometer lank. (1)

2. Mej. Anna-Marie Kalura was die organiseerder van die projek. (1)

3. Hulle het vier honderd soorte klere aan ‘n wasgoeddraad opgehang. (1)

11. Pas die frases in Kolom B by die regte name in Kolom A. Skryf NET die NOMMER en die LETTER neer.

|Kolom A |Kolom B |

|Riverview Preparatory School |a. Skool in Randburg wat klere vir die projek geskenk het. |

| | |

|Sekolo sa Borokgo School |b. Skool in Malelane wat die wasgoeddraadprojek aangepak het. |

| | |

|Guinness World Records |c. Organiseerder van die projek. |

| | |

|Miriam Makeba |d. Beskermvrou van die projek. |

| | |

|Shoprite Checkers |e. ‘n Bekendse Engelse boek waarin wêreldrekorde verksyn. |

| | |

|Anna-Marie Kalura |f. die winkelgroep wat klere by die Riverview-skool afgelaai het. |

(6)

[20]

VRAAG 2

Pas die frases in Kolom B by die kennisgewings in Kolom A. Skryf NET die NOMMER en die LETTER neer.

|Kolom A |Kolom B |

|2.1. |a. in ‘n bus |

| | |

| | |

| | |

|2.2. |b. op ‘n hek |

| | |

| | |

|2.3. |c. by ‘n bushalte (bus stop) |

| | |

| | |

|2.4. |d. in ‘n dieretuin (zoo) |

| | |

|2.5. |e. in ‘n restaurant |

| | |

|2.6. |f. in ‘n vliegtuig |

| | |

| | |

|2.7. |g. op ‘n deur |

| | |

| | |

| | |

| | |

|2.8. |h. in ‘n bank |

| | |

|2.9. |i. in ‘n biblioteek |

| | |

| | |

|2.10. |j. in ‘n park |

| | |

| | |

| | |

| | |

|2.11. |k. by ‘n openbare swembad |

| | |

| | |

|2.12. |l. in ‘n woud (forest) |

| | |

| | |

[12]

AFDELING B KOMMUNIKATIEWE TAALGEBRUIK

VRAAG 3

Lees die dagboekinskrywing van Khalil, ‘n graad 8 leerling.

12 Januarie

|Vandag was my eerste dag op hoërskool. |Skryf in die Teenwoordige tyd. (1) |

| | |

|Ek het baie vroeg opgestaan. Ek wou nie die eerste dag al laat wees nie. | |

| |Verbind met die Voegwoord “want”. (1) |

| | |

|Ma het vir my (nuut) skoolklere gekoop. | |

| |Gee die Intensiewe Vorm van die woord in hakies. |

|Ek het verlede week ‘n nuwe rugsak gekoop. |(1) |

|‘n Nuwe rugsak sal verlede week deur my gekoop word. | |

|‘n Nuwe rugsak word verlede week deur my gekoop. | |

|‘n Nuwe rugsak is verlede week deur my gekoop. | |

| |Kies die korrekte Lydende vorm. (1) |

|Dit was maklik om te sien wie die nuwe leerlinge is. | |

| | |

|Die hoof het ons verwelkom en ons meer (van, by) die skool vertel. | |

| | |

|Daarna is ons in ons (klas) ingedeel. | |

| |Skryf in die Ontkennende (negatief). (1) |

|Ons (registeronderwyser), Mevrou Adams, het ons na haar klas geneem. | |

| | |

|Ons het ons rooster vir die jaar gekry en sommer ‘n hele klomp boeke. |Kies die korrekte voorsetsel in die hakies. |

| |(1) |

|Van môre af moet ons ‘n plakkaat dra met ons name op. | |

| |Gee die meervoudsvorm van die woord in hakies. |

|Ons moet ook by die klein (hek) vir die prefekte wag om hulle tasse te |(1) |

|dra. |Gee die vroulike vorm van die woord in hakies. |

| |(1) |

|Die graad 11 en 12 bullebakke kan nie wag om ons op ons plek te sit nie. | |

| | |

| | |

|Ek is bang vir môre. Hulle is groter as ons. | |

| | |

| | |

| | |

| |Gee die verkleiningsvorm van die woord in hakies. |

| |(1) |

| | |

| | |

| | |

| | |

| |Verbind met die Voegwoord “omdat”. (1) |

[10]

VRAAG 4

Lees die plakkaat en kies die korrekte woord tussen hakies.

| |

|Dié bedelaar het 4.1.(help / hulp) nodig. Hierdie vrou het 4.2. (haar / sy) werk verloor, daarom is |

| |

|daar nie kos in die huis nie. 4.3.(Sy / Hy) het kinders by die huis 4.4. (wie / wat) nog klein is. Die |

| |

|vrou is in nood en sy hoop mense sal 4.5.(haar / hom) jammer 5.6.(kry / voel). |

[6]

VRAAG 5

Kyk goed na die tye op die volgende. Beantwoord die vrae wat daarop volg.

5.1 Hoe laat maak die biblioteek gedurende die week oop? (1)

5.2 Hoe laat maak die biblioteek op ‘n Saterdag toe? (1)

5.3 Tot hoe laat is die bank op ‘n weeksdag oop? (1)

5.4 Hoe laat in die aand begin Boesman en Lena? (1)

5.5 Hoe laat begin Santa Barbara op SABC 3? (1)

[5]

VRAAG 6

Kies ‘n gepaste uitdrukking of uitroep vir elkeen van die volgende situasies.

|A |B |C |

|[pic] | |[pic] |

| |[pic] | |

| | | |

|D |E |F |

|[pic] |[pic] |[pic] |

|G |H |I |

|[pic] |[pic] |[pic] |

1. Jou ma verjaar. (1)

2. Jy het jou vinger in die deur vasgeslaan. (1)

[2]

AFDELING C LETTERKUNDE

VRAAG 7

Lees die volgende gedig en beantwoord die vrae wat daarop volg.

1. Uit hoeveel strofes bestaan die gedig? (1)

2. Uit hoeveel versreëls bestaan elke strofe. (1)

3. Pas die RYMSKEMA in KOLOM A by die GEDIG in KOLOM B.

| |A |

| |My vet kat |

|7.3.1. Kruisrym |Lê op die mat |

| |Hy is altyd lui. |

| |Maar tog lief vir my |

| |B |

| |My vet kat |

|7.3.2. Vrye Rym. |is altyd lui. |

| |Hy lê op die mat |

| |Maar is lief vir my |

| |C |

| |My vet kat |

| |is altyd lui. |

|7.3.3. Paarrym |Maar is tog lief vir my |

| |Hy lê op die mat |

| |D |

| |My kat is vet |

|7.3.4. Omarmende Rym |En hy lê op die mat |

| |Hy is altyd lui |

| |Maar vir my is hy tog te lief |

(4)

4. Watter rymskema kry ons in hierdie gedig? (1)

5. Van watter mooi dinge praat die spreker? Noem twee. (2)

6. Waar is die sterre? (1)

7. Watter kleur is die

a. Wolke?

b. maan? (2)

8. Hoe is die spreker se wêreld? (1)

9. Wat is die spreker se wens? (1)

10. Wat sal die spreker doen as hy die wêreld net een keer kan sien? (1)

[15]

Vraestel Totaal - 70

-----------------------

Moet asseblief nie die diere voer nie.

[pic]

Jippie!

[pic][pic][pic]

Staan weg van die deur af!

STILTE ASSEBLIEF!

Bly weg van die gras af!

GEEN BALSPEL!

Maak u sitplekgordel vas!

Staan aan die regterkant

IN ‘N NOODGEVAL, STAMP DIE RUIT UIT!

[pic]

[pic]

Word gou gesond!

Ja!

Eina!

Veels geluk!

Word gou

gesond!

Goeie môre!

Ek

weet

nie!

Oeps!

[pic]

[pic][pic][pic]

[pic] [pic]

[pic]

[pic][pic][pic][pic]

[pic] [pic]

[pic]

[pic]

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download