PLEA AND SENTENCE AGREEMENT - criminalpleadings



PLEA AND SENTENCE AGREEMENTPLEIT EN VONNIS OOREENKOMS [STREEKHOF / REGIONAL COURT]][ARTIKEL 105A VAN WET 51/1977][SECTION 105A Act 51/1977]Case number : Saaknommer : C 537/11Held atin the district of Gehou te GEORGE in die distrik van GeorgeIn the matter between:In die saak tussen :THE STATEDIE STAAT anden NAAM[Accused / Beskuldigde ]WHEREAS the said accused is charged with the following charge[s]:NADEMAAL die gemelde beskuldigde[s] teregstaan op die aanklag[te] : BEDROG (SES AANKLAGTE)WHEREAS the National Director of Public Prosecution authorised in writing[see attachment] that Mr DM Redelinghuys, Senior Prosecutor, George, may negotiate and enter into an agreement as required in terms of section 105A of Act 51/1977:NADEMAAL die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging skriftelik vir Mnr DM Redelinghuys, Senior Staatsaanklaer, George skriftelik[sien hierby aangeheg] daartoe gemagtig het soos vereis in artikel 105A van Wet 51/1977 om te onderhandel en 'n ooreenkoms aan te gaan ;WHEREAS the accused who is legally represented by, NADEMAAL die beskuldigde , wie regsverteenwoordig word deur,REGSVERTEENWOORDIGERwas informed before the commencement of the this agreemente that : voor die aangaan van hierdie ooreenkoms soos volg ingelig is :That he/she is to be presumed innocent until proved guilty beyond reasonable doubt;Dat hy/sy onskuldig geag te word totdat hy of sy bo redelike twyfel skuldig bewys is;(ii)That he/she is to remain silent and not to testify during the proceedings; Dat hy/sy die reg het om te swyg en nie gedurende die verrigtinge te getuig nie; en(iii)That he/she is not to be compelled to give self-incriminating evidence;Dat hy/sy nie verplig te word om selfinkriminerende getuienis af te lê nie;(iv)That he/she is not obliged to enter into an agreement but should he/she still desires to enter into an agreement, that the contents of the agreement will be disclosed to the court and that the court is than entitled to convict him/her on the terms thereof or the court is entitled to reject the agreement whereafter the agreement will be abolished and not be used as evidence against him/here thereafter in a court. Dat hy/sy nie verplig is om hierdie ooreenkoms aan te gaan nie maar dat hy/sy indien hy/sy wel so ‘n ooreenkoms aangaan, die inhoud daarvan aan die hof bekend gemaak sal word wat hom dan ingevolge die bepalings van die ooreenkoms kan skuldig bevind en straf of andersins kan weier om die ooreenkoms te aanvaar in welke geval die ooreenkoms nietig sal wees en nie as getuienis teen hom in ‘n hof gebruik kan word nie.WHEREAS the said Senior Public Prosecutor has complied with the following before entering into the agreement namely :(i)Consulted with the person in charge of the investigation;(ii)Afforded the complainant or his or her representative, the opportunity to make representations to the Senior Public Prosecutor regarding-the contents of the agreement;the inclusion in the agreement of a condition relating to compensation or the rendering to the complainant of some specific benefit or service in lieu of compensation for damage or pecuniary loss.NADEMAAL die gemelde Senior Staatsaaanklaer die volgende nagekom het voor die aangaan van die ooreenkoms het naamlik :Oorleg gepleeg het met die betrokke ondersoekbeampte;(ii)Die klaer of sy of haar verteenwoordiger die geleentheid gebied het om verto? te rig aan die gemelde Senior Staatsaanklaer betreffende(aa)die inhoud van die ooreenkoms; en(bb)die insluiting in die ooreenkoms van 'n voorwaarde betreffende vergoeding of die verskaffing aan die klaer van een of ander bepaalde voordeel of diens in plaas van vergoeding weens skade of geldelike verlies.WHEREAS to the accused in the presence of his/her legal representative, was/were informed of the terms of section 51 of Act 38/2007 and of section 68 of Act 32 of 2007.NADEMAAL die beskuldigde , in die teenwoordigheid van sy regsverteenwoordiger, ingelig is van die bepalings artikel 51 van Wet 38/2007 en artikel 68 van Wet 32/2007. THE PARTIES AGREE THAN AS FOLLOW :KOM VOORMELDE PARTYE GEVOLGLIK DAN SOOS OOREEN :PLEA OF GUILTY AND ADMISSIONS PLEIT VAN SKULDIG EN ERKENNINSGSSien “B”. REGARDING SENTENCETEN OPSIGTE VAN VONNISThe parties agree that should the accused be found guilty in terms of this agreement of:Die partye kom ooreen dat, indien die beskuldigde[s] ingevolge hierdie ooreenkoms skuldig bevind word aan :BEDROG (SES AANKLAGTE)A sentence of : ‘n vonnis ten opsigte van :AGTIEN MAANDE GEVANGENISSTRAF INGEVOLGE ARTIKEL 267(h), WET 51 VAN 1977EEN JAAR GEVANGENISSTRAF, IN GEHEEL OPGESKORT VIR 3 JAAR, OP VOORWAARDE DAT:DIE BESKULDIGDE NIE SKULDIG BEVIND WORD AAN BEDROG, GEPLEEG GEDURENDE DIE TYDPERK VAN OPSKORTING NIE;DIE BESKULDIGDE ELKE MAAND MINSTENS R500 AFBETAAL AAN DIE SKULD AAN DIE KLAERS WAT VOORTSPRUIT UIT DIE PLEGING VAN DIE MISDADE WAARAAN DIE BESKULDIGDE INGEVOLGE HIERDIE OOREENKOMS SKULDIG BEVIND IS;will be imposed by the court.deurdie hof opgelê sal word.The gravity of the offence[s], the interest of community and the personal circumstances of the accused have duly been considered and taken into account by both parties.Die erns van die misdaad, belange van die gemeenskap en die persoonlike omstandighede van die beskuldigde word deur alle partye besef en beklemtoon.The aggravating factors are as follows :Die volgende verswarende faktore ten opsigte van die misdaadpleging is ook aanwesig: VERSWARENDThe mitigating factors are as follows :Die volgende versagtende faktore ten opsigte van die misdaadpleging is ook aanwesig: VERSAGTEND:Die beskuldigde is sewe-en-dertig jaar oud.Hy is getroud, maar sy eggenote het 'n skei saak aanhangig gemaak.Hy is in 'n vaste verhouding van ongeveer 'n jaar met Jolandi Saptou. Die paartjie het geen konders saam nie. Me Saptou is werkloos. Hy is woonagtig te Eden Park, George. Sy ouers is beide oorlede. Hy was die jongste van agtien kinders. Hy het gematrikuleer in Deyselsdorp. Hy het die volgende naskoolse kwalifikasies verwerf:Bacalaureus JurisLegum BacalaureusNational Diploma Human Resources ManagementOndervinding :Hy het sedert 1996 as Staatsaanklaer gewerk in Pretoria, Prince Albert, Oudtshoorn, Albertinia en Upington. Hy is aangestel as die eerste Kleurling Landdros in Albertinia.Hy was werksaam as Adjunk-direkteur by die Departement Binnelandse Sake vir twee jaar. Sy verantwoordelikheid was buitelandse vlugtelinge.Hy het as Regsadviseur gewerk vir die Verenigde Volke (UN) vir een-en-'n-half jaar op kontrak basis.Hy het met grondeise in Limpopo op kontrak basis gewerk vir een-en-'n-half jaar.Huidiglik is hy werksaam as Logistieke Assistent by Value Logistics op George vanaf Desember 2011.Inkomste : Hy verdien R500 per week. Die saak hang reeds vir 'n lang periode oor die beskuldigde se hoof en het hy finansi ? el baie skade gelei as gevolg van die saak.Geloof : Die beskuldigde is 'n Pastoor van die Christian Worship Gemeente. Hy is ten volle betrokke by die Kerk se bedrywighede soos bybelstudie, biduur en jeug sake. Die beskuldigde het nie finansi ?el gebaat by sy optrede nie en het reeds geld terug betaal aan van die klaers.Die beskuldigde het berou oor sy optrede soos blyk uit die feit dat hy skuldig pleit. Hy het tot inkeer gekom en wil 'n nuwe begin maak.Die beskuldigde is 'n mens met baie potensiaal en is dit in die gemeenskapsbelang dat hy 'n geleentheid gegun word om te bewys dat hy 'n nuwe pad ingeslaan het.KORREKTIEWE TOESIG : Die Assesseringsbeampte beveel aan in Aanhangsel “D” dat die beskuldigde 'n vonnis ingevolge Art. 276(1)(h) van Wet 51 van 1977 opgel ê word. Die aanbeveling word onderskraag deurdat korrektiewe toesig poog om voorsiening te maak vir rehabilitasie binne die gemeenskap en sodoende hegte bande te behou met familie en die gemeenskapstruktuur. Dit terwyl gevangenissetting tot gevolg het dat die oortreder sy werk verloor en sodoende nie hom of sy afhanklikes finansi ?l kan onderhou nie in teenstelling met korrektiewe toesig wat die oortreder aanmoedig om te werk. Aangesien die oortreder steeds deel is van die gemeenskap, bied dit hom die geleentheid om meer verantwoordelike besluite te neem en hom van kriminele gedrag weg te keer. Volgens die aanbeveling van die Assesseringsbeampte sal die beskuldigde onder andere gemeenskapsdiens kan doen en sodoende die gemeenskap vergoed vir sy optrede.Sien S v R 1993(1) SACR 209 (A) waar beslis is dat Korrektiewe toesig 'n klemverskuiwing verteenwoordig weg van gevangenisstraf na hervorming. Dit is die plig van regsprekers om dit op te l ê in gepaste gevalle. Dit maak die individualisering van straf moontlik en vermy die nadelige gevolge van gevangenissetting.OTHER RELEVANT ASPECTS REGARDING THE AGREEMENT.ANDER WESENLIKE ASPEKTE VAN DIE OOREENKOMSThe accused does not have any objection against the submission of the attached report[s] to the court. The accused confirms herewith that he/she had studied the report[s] and that he/she admit the correctness of the contents of the report[s] aswell as that the report[s] is/are according to the requirement[s] of the Law. The report[s] is/ are then hereby marked as exhibits namely:Die beskuldigde het geen beswaar teen die inhandiging van die meegaande verslae nie. Die beskuldigde bevestig hiermee dat hy/sy insae gehad het in die inhoud van die verslae en dat hy/sy erken hiermee dat die inhoud van die betrokke verslae korrek en volgens die Reg is. Die verslae word dan onderskeidelik soos volg gemerk as bewysstukke naamlik :SAP 69 – “C”KORREKTIEWE TOESIG VERSLAG – “D”The accused confirms the terms of the agreement and the admissions made by him or her in the agreement.The accused confirms that the agreement was entered into freely and voluntarily in his or her sound and sober senses and without having been unduly influenced.Die beskuldigde[s] bevestig die bepalings van die ooreenkoms en die erkennings deur hom of haar in die ooreenkoms gemaak;Die beskuldigde[s]bevestig dat die ooreenkoms vrywillig en ongedwonge by sy of haar volle positiewe en sonder onbehoorlike be?nvloeding, aangegaan is.SIGNED AT ONGETEKEN TE George OP / /201 ACCUSEDBESKULDIGDELEGAL REPRESENTATIVEREGSVERTEENWOORDIGERPARENT/GUARDIANOUER/VOOGNAAMON BEHALF OF THE STATE/DIE STAATNAAMSENIOR PUBLIC PROSECUTOR SENIOR STAATSAANKLAER GEORGEPLEIT EN VONNIS OOREENKOMSPLEA AND SENTENCE AGREEMENTKLAER/COMPLAINANT/FAMILIE/FAMILYCase number : Saaknommer : C 537/11 Held atin the Regional Court of the Cape of Good Hope Gehou te GEORGE in die Streekafdeling van die Kaap die Goeie HoopIn the matter between:In die saak tussen :THE STATEDIE STAAT en /andNAAM[Beskuldigde /Accused]Iam the complainant/family-member in this matter.Ek ______________________________________die ondergetekende is die klaer/familielid in hierdie saak.Mr NAME the Plea and Sentence Agreement with me on ………………. Mnr NAAM het die Pleit en Vonnis Ooreenkoms met my op ……………… bespreek.I had insight in the proposed Plea and Sentence Agreement[s] {as per annexure “A” herewith} and I am in agreement with the proposal.Ek het insae gehad in die voorgestelde Pleit en Vonnis Ooreenkoms[s] {soos per aanhangsel “A” hiermee saam} en gaan akkoord daarmee.Signed at on Geteken te _____________________ op ______/________________/____________________________________________Signature of the complainant/familiememberHandtekening van Klaer/familielidPLEIT EN VONNIS OOREENKOMSPLEA AND SENTENCE AGREEMENTONDERSOEKBEAMPTE/INVESTIGATION OFFICERCase number : Saaknommer : C 537/11 Held atin the Regional Court of the Cape of Good Hope Gehou te GEORGE in die Streekafdeling van die Kaap die Goeie HoopIn the matter between:In die saak tussen :THE STATEDIE STAAT en /andNAAM [Beskuldigde /Accused]Ithe undersigned is the investigation officer / BranchEk ______________________________________die ondergetekende is die ondersoekbeampte / Commander in this matter.Takbevelvoerder in die saak.Mr NAME discussed the Plea and Sentence Agreement with me on ………………. Mnr NAAM het die Pleit en Vonnis Ooreenkoms met my op ……………… bespreek.I had insight in the proposed Plea and Sentence Agreement[s] {as per annexure “A” herewith} and I am in agreement with the proposal.Ek het insae gehad in die voorgestelde Pleit en Vonnis Ooreenkoms[s] {soos per aanhangsel “A” hiermee saam} en gaan akkoord daarmee.Signed at on Geteken te _____________________ op ______/________________/_____________________________________________________Signature of the investigation officer/Takbevelvoerder.Handtekening van ondersoekbeampte/Branch Commander.PLEIT EN VONNIS OOREENKOMSPLEA AND SENTENCE AGREEMENTMINIMUM VONNIS / MINIMUM SENTENCECase number : Saaknommer : C 537/11 Held atin the Regional Court of the Cape of Good Hope Gehou te GEORGE in die Streekafdeling van die Kaap die Goeie HoopIn the matter between:In die saak tussen :THE STATEDIE STAAT en /andNAAM [Beskuldigde /Accused]IEk _____________________________________________________________the undersigned is the Director of Public Prosecution, Deputy Director of Public Prosecution, Western Cape die ondergetekende is die Direkteur van Openbare Vervolging, Adjank- Direkteur van Openbare Vervolging, Wes-KaapMr NAME discussed the Plea and Sentence Agreement with me on ………………. Mnr NAAM het die Pleit en Vonnis Ooreenkoms met my op ……………… bespreek.I had insight in the proposed Plea and Sentence Agreement[s] {as per annexure “A” herewith} and I am in agreement with the proposal.Ek het insae gehad in die voorgestelde Pleit en Vonnis Ooreenkoms[s] {soos per aanhangsel “A” hiermee saam} en gaan akkoord daarmee.Signed at on Geteken te _____________________ op ______/________________/_____________________________________________________Signature of Director of Public Prosecution, Deputy Director of Public Prosecution, Western Cape Handtekening van ondersoekbeampte/Branch Commander.Handtekening van Direkteur van Openbare Vervolging, Adjank- Direkteur van Openbare Vervolging, Wes-KaapCERTIFICATE OF INTERPRETERSERTIFIKAAT VAN TOLKI hereby declare that IHiermee verklaar ek ..................................................................................................……………………………....Am an official interpreter in the service of the Department of Jusice and that on ‘n amptelike tolk in diens van die Departement van Justisie dat ek op ...................……………………………….I acted as an interpreter in the abovementioned agreement during which I interpreted for the undermentioned acussed;.opgetree as tolk in die bogemelde ooreenkoms waarby ek vir die ondergemelde beskuldigde[s] ;.............................................................................................................................………………………….[Accused 1 / Beskuldigde 1] ..............................................................................................................................………………………...[Accused 2 / Beskuldigde 2] ..............................................................................................................................………………………...[Accused 3 / Beskuldigde 3]the contents of the agreement from Afrikaans/English to die inhoud van die ooreenkoms moes vertolk vanaf Afrikaans/Engels na ……………………............................ I herby declare and confirm that the interpretation was correct and accurate.Ek verklaar en bevestig hiermee dat ek die vertolking korrek en akkuraat gedoen. het.SIGEND AT ONGETEKEN TE ...................................... OP HIERDIE ......./........................../.........................................................................OFFICIAL INTERPRETERAMPTELIKE TOLKCOMPLETE THIS FORM AND SUBMIT BACK TO SPPDATE OF TRAILCOURTPRESIDING OFFICERNAME OF ACCUSEDLEGAL REPRESENTATIVECOURT CASE NOSAPS STATIONSAPS CAS NUMBERNATURE OF CHARGESOUTCOME OF NEGOTIATIONSOUTCOME OF PROCEEDINGS IN COURT :PleaRejectedXAcceptedSentenceRejectedXAcceptedSentence imposedTIME SPENT IN COURTCOURT TIME SAVED[HOURS]TIME SPENT ON NEGOTIATIONSANY OTHER REMARKSPROSECUTOR DATE ................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download