Standard Bank Hoofverhoog-konserte Huisgenoot Super Sokkie ...
1
Standard Bank Hoofverhoog-konserte
Huisgenoot Super Sokkie-konsert Met Kurt Darren, Die Campbells, Dirk van der Westhuizen, Jan Bloukaas, Juanita du Plessis, Fatman en Ray Dylan Gradering: Gesin Woensdag, 16 Desember 2020 Ingesluit by hektoegang. Prys: R100 Hekke open 10:00; konsert begin 19:00
Kaartjies is by Computicket te koop vanaf 2 November 2020.
Innibos se feesterrein bied jaarliks vermaak vir die hele gesin.
Kom sokkie saam met Suid Afrika se top kunstenaars. Spesiale dansvloer word vir hierdie geleentheid opgerig.
2
Standard Bank Hoofverhoog-konserte
kykNET NOU! Rock-konsert Met Francois van Coke, Early B, Spoegwolf, Jan Blohm, Sunset Sweatshop, en MC Johrn? van Huyssteen Gradering: Gesin Donderdag, 17 Desember 2020 Ingesluit by hektoegang. Prys: R130 Hekke open 10:00; konsert begin 19:00
Standard Bank Hoofverhoog-konserte
JacarandaFM-konsert Met Jo Black, Elvis Blue, Riana Nel, Danny Smoke, Emo Adams, Loki Rothman, Bianca Blanc, Bernice West en Chris Else. Gradering: Gesin Vrydag, 18 Desember 2020 Ingesluit by hektoegang. Prys: R190 Hekke open 10:00; konsert begin 19:00
Kom rock saam dat die aarde skud en die biesies bewe. Dalk net wat jy nodig het om van al jou frustrasies ontslae te raak.
Kom geniet hierdie konsert wat kombinasie is van gesoute kunstenaars en nuwe vars stemme in die bedryf.
3
Standard Bank Hoofverhoog-konserte
kykNET-konsert Met Bok van Blerk, Demi Lee Moore, Dewald Wasserfall, Snotkop, Elandr? Schwartz, Ricus Nel, Willem Botha, Refentse, Liezel Pieters, Appel, Siki Jo-An, Die Heuwels Fantasties en Monique Steyn. Gradering: Gesin Saterdag, 19 Desember 2020 Ingesluit by hektoegang. Prys: R220 Hekke open 10:00; konsert begin 19:00
Standard Bank Hoofverhoog-konserte
Loof Hom Innibos-konsert Met Oase Gemeente, Riana Nel, Oom Karoolus en Lente en Donnalee Roberts. Gradering: Gesin Sondag, 20 Desember 2020 Gratis Hekke open 16:00; konsert begin 19:00
Een van die hoogtepunte van die fees! Spesiaal saamgestel deur Murray Lubbe (klankingenieur), Johan Ferreira (beligtingsingenieur), Henr? Bornman (regisseur) en Deedee en Juan Oosthuizen (musikale regisseurs).
Ons sluit die fees af met Loof Hom Innibos. Kom sing en prys saam Sy Grote Naam. Gratis konsert vir die gemeenskap.
4
Op die kykNET-verhoog
LagNET-konsert Met Schalk Bezuidenhout, Wesley van der Westhuizen, Wicus van der Merwe, Dowwe Dolla en JanJanJan Gradering: Gesin Saterdag, Vrydag, 18 Desember 2020 Ingesluit by hektoegang. Hekke open 10:00; konsert begin 19:00
Op die kykNET-verhoog
RockNET-konsert Met Biggy, Die Heuwels Fantasties, Albert Frost & Tubatsi Mpho Moloi, Janie Bay en Van Pletzen Saterdag, 19 Desember 2020 Ingesluit by hektoegang. Hekke open 10:00; konsert begin 19:00
Kom kielie die lagspiere met Schalk Bezuidenhout en Wesley van der Westhuizen se vlymskerp humor en sang. Dowwe Dolla en Wicus van der Merwe gaan feesgangers laat lag dat die trane rol. Die nuwe JanJanJan gaan met hulle eina kort broekies jou van jou sorge laat vergeet. Kom lag net!
Kom rock @ kykNET-verhoog! Die rockkonsert skuif vanjaar na die groter en beter kykNET-verhoog. Dit word spesiaal ingerig sodat die rockers die aarde kan laat skud.
5
Boma-kuierteater Die Boma-kuierteater op die feesterrein bied stukkies teater uit die boonste rakke aan.
Willie wil wheelie Met Wynand van Vollenstee Datum en tyd: Wo 16 Des 11:00; Do 17 Des 17:00; Vr 18 Des 12:00; Sa 19 Des 16:00; So 20 Des 11:00
Boma-kuierteater
Lag-Gym ? Kom oefen jou lagspiere Met Ian Wessels Datum en tyd: Wo 16 Des 13:00; Do 17 Des 16:00; Vr 18 Des 17:00; Sa 19 Des 13:00; So 20 Des 12:00
Willie Reyneke is onderwyser wat gatvol vir ongeskikte kinders en onmoontlike ouers is. Hy wil biker wees. Regte egte biker, met leathers en sidesaddles en pispot op sy kop. Daar is egter probleem. Hy besit nog nie bike nie en hy sal eers moet lid word van Boksburg Brekers Bikers-klub. Kom deel in Willie se skreeusnaakse reistog en ontmoet al die eksentrieke karakters wat hy langs die pad te?kom.
Swaarmoedigheid begin mos tussen jou ore en neem dan jou hele lyf oor. Die beste manier om dit te verdryf is om jou kop gym toe te stuur sodat jy sterk genoeg is om stres vir 'n ses te slaan. Kom oefen jou lagspiere met die stories en staaltjies waarmee die hele gesin kan identifiseer, plus bietjie standup comedy soos net Ian kan fabriseer. Dis net die regte doepa om jou te laat ontvlug van die lewe se donker kant sodat jy weer kans sien vir die lewe. Kom lag saam!
................
................
In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.
To fulfill the demand for quickly locating and searching documents.
It is intelligent file search solution for home and business.
Related download
- afrikaans eerste addisionele taal taalarsenaal
- redakteursbrief brokkies
- dankie boodskap vir my juffrou
- altyd met n blye gemoed
- ek is jammer weebly
- my pa praat sesotho my ma isizulu ek is afrikaans
- vraestel 1 afdeling a hardop lees graad 6 huistaal junie 2020
- sondagskool les die 10 gebooie
- johannesburg east district
- bladsy 2 dorpersa
Related searches
- standard bank car finance calculator
- standard bank vehicle finance calculator
- standard bank personal loan calculator
- standard bank loan calculator
- standard bank bond calculator
- standard bank loans south africa
- standard bank personal loan application
- standard bank consolidation loans
- standard bank loan online application
- standard bank instant loan
- standard bank home loans calculator
- standard bank loan repayment calculator