AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL - taalarsenaal

Bladsy 6 van 10 5. Musiek verminder die vlakke van die streshormoon. As jy by die aanhoor van musiek die begeerte het om te dans, dan is jy op pad na beter gesondheid. 6. Die mens se verstand en psige word positief beϊnvloed deur na musiek te luister. Navorsers meen musiek kan help om angs by kankerpasiënte te verlig. 7. ................
................