HOEKOM is ons hier?

 HOEKOM is ons hier?

Kruispad is ... 'n eietydse tydskrif met Reformatoriese inhoud, gefokus op aktuele sake, gerig op jong, groeiende gelowiges om toerusting te gee vir die maak van ingeligte keuses wat lei tot geloofsgroei.

HOE wil ons dit doen?

Deur 'n interaktiewe medium daar te stel wat relevante temas bespreek en jong gelowiges motiveer om die pad van die kruis van Christus te stap en volwasse in die geloof te word, sodat God die eer sal kry en die Kerk opgebou sal word.

Verklaring

Menings uitgespreek in die artikels verteenwoordig nie noodwendig di? van die redaksie nie. Die redaksie behou hom die reg voor van plasing, redigering, verkorting, parafrasering en uitbreiding van die bydraes.

TYDSKRIF INLIGTING

Posadres: Posbus 20700, Noordbrug, 2522 Tel: 018 297 3986/7 Sel: 082 392 2093 E-pos: navrae@

Faks: 086 656 6745 Web:

Uitgegee deur die GKSA

Rekeningbesonderhede vir donasies: Naam van rekening: GKSA Admin Buro t/a Kruispad Bank: ABSA Tak: 632005 Rekeningnommer: 670140040 Verwysing: 0562/KRUISPAD

Ontwerp: Sunflood Studios Tel: 021 887 4477 E-pos: info@sunfloodstudios.co.za Web: sunfloodstudios.co.za

Drukkers: Zero Plus Tel: 012 333 6712 E-pos: info@zplus.co.za

DIE REDAKSIESPAN

Redakteur & Subredakteur

Maureen van Helden red@

Assistentredakteur & Webmeester

Lize Viljoen kantoor@ media@ web@

Gee-jaar

Suzanne Coetzer geejaar@

Interaksie & GIGS

Janien de Kock interaksie@

Resensies

Dirk Kruger Rynhardt Pretorius Janien de Kock resensies@

Grafies

Sunflood Studios -Dian Wessels -Karien Bredenkamp grafies@

Aktueel

Santie Lourens aktueel@

Advies & Hulp

Johannes Schickerling advies@ help@

Sending

sending@

Leefstyl

Juanita van der Merwe leefstyl@

Rubrieke

Edgar Trollip leefstyl@

Kreatief

Chantelle Tredoux kreatief@

Adviseur: Jeugdeputate

Ds. Charl van Rooy charl@.za

MEDEWERKERSPAN

Dr. Rassie Smit Ds. Ronald Bain Anel Potgieter Arie de Kruijff Esmari Linde Marnix Boersema Moira Gee-jaars 2011 Jubila bestuur Gloudina Klopper Louis Robbertze Zania Vermaak

INHOUDSOPGAWE

Red@Kruispad

4

Gee-jaar 2011

5

Ek glo ...

6

Jou geloof is jou getuigskrif

8

Leef in oorwinning (inleiding)

10

Geopende Deure / Underground

12

Sendinghulp: Lausanne 2010 ? my belewenis

14

Totius-reeks: Japie word 'n geleerde man

16

Koffie saam met ... AntWoord

18

Tydlyn

20

Fokus: Die viering van die heilige Nagmaal

22

Hulp: Skisofrenie

24

Rooihout: Goedkoop

26

Leefstyl: Geloof

27

Getuienis: Hoe my lewe verander is

28

Kunstenaarsprofiel: Lagnes-monster ? Corneels Schabort

30

Ontmoet die Gee-jaars 2011

32

Resensies

34

GIGS

36

HarTklop 2011

40

TEKEN IN OP KRUISPAD

Nuwe intekenaar Bestaande intekenaar Geskenk vir iemand anders

Besonderhede van intekenaar Naam en van ....................................................... ............................................................................. Gemeente ............................................................ E-pos ................................................................... Ouderdom ...........................................................

Besonderhede van ontvanger (indien ontvanger verskil van intekenaar) Naam en van ....................................................... ............................................................................. Posadres .............................................................. ............................................................................. ............................................... Poskode ............... Sel no ................................................................... Tel no (huis) ......................................................... Gemeente ............................................................ E-pos ...................................................................

Intekenopsies: Hernuwing R80 ? 4 uitgawes R120 ? 6 uitgawes Aantal persone waarvoor ingeteken word: (Vir groepe van meer as 10 persone geld spesiale tariewe en moet 'n volledige adreslys aangeheg word. Stuur gerus 'n e-pos na inteken@ of heg dit aan die intekenvorm)

Metode van betaling: Tjek Posorder Elektronies Kontant Ander Datum van betaling .............................................. Ek het van Kruispad gehoor by: Naam en van ....................................................... Sel no ..................................................................

4

Red@Kruispad

Hi daar!

Ek hoop dat hierdie jaar sover goed vir jou verloop en dat jy darem al ingesettle is in jou nuwe roetine of nuwe omgewing.

Dikwels hoor jongmense "Onthou, julle is die toekoms van die kerk!", maar is dit waar? Maak so 'n stelling 'n mens nie aan die een kant lui om in die kerk te werk nie? "Ag, ek is nog nie regtig deel nie, ek sal my kant bring wanneer ek eendag groot is!" Of aan die ander kant kan dit 'n mens moedeloos maak! "Daar is nie werklik 'n plek vir my in die kerk nie, hoekom bother ek nog om Sondae kerk toe te gaan?" Liewe leser, jy moet vandag besef: Jy is nie die toekoms van die kerk nie, jy ?s nou reeds die kerk!

God het vir ons elkeen 'n unieke gawe gegee wat ons in sy kerk en in die w?reld MOET gebruik! Dalk is jou gawe iets konkreet; jy kan mooi sing, kan help met elektroniese stuff of jy kan goed met geld werk, ?f dalk is jou gawe die gawe van geloof of bemoediging.

Dit is belangrik dat jy jouself leer ken en ontdek wat hierdie gawe is. En dan, gaan soek 'n plek waar jy jou gawe kan gebruik! En as daar nie reeds 'n plek is nie, vra vir God om jou te wys wat om te doen. Dalk moet jy 'n band stig vir julle jeug of 'n nuwe groep waar jy en ander julle gawes kan gebruik. So kan jy nou reeds deel wees van die kerk, die liggaam van Christus!

Sterkte op hierdie pad van ontdekking en geniet elke oomblik van die reis!

Stuur gerus voorstelle vir nuwe temas na red@kruispad. net en, as jy lus is om self 'n artikel (of 'n gedig, foto, of enigiets kreatief) in te stuur, stuur dit gerus na kreatief@ .

Tot volgende keer! Maureen Soli Deo Gloria!

Stuur jou intekenvorm en bewys van betaling na een van die volgende adresse:

E-pos: inteken@ Faks: 086 656 6745 Slakpos: Posbus 20700, Noordbrug, 2522

Bankbesonderhede: Naam: GKSA-Admin buro t/a Kruispad Bank: ABSA Takkode: 632005 Rekeningnommer: 670 140 040 Gebruik as verwysing: 0562/004/(Naam en van OF Naam van gemeente)

Nadat jou bewys van betaling ontvang is, sal jy die daarop volgende uitgawes ontvang. Terme en voorwaardes geld. Kyk op vir meer besonderhede.

Posgeld is nie reeds betaal nie. Plaas asseblief die inskrywingsvorm in 'n gefrankeerde koevert en stuur dit na die Kruispad-adres.

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download