Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op Verskil

Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op Verskil

? Webblad:

? Facebook:

15 April 2022: Nr 12/2022

Warmnuus

? Begrafnisskema vir Predikante: Het jy al jou vorm ingevul?

Theo Smith van die Pensioenfonds skryf: ¡°Ek het verlede week genoem dat ek weer ¡®n skrywe sal stuur om

predikante daaraan te herinner dat die begrafnisskema ¡®n verpligte skema is na aanleding van die

teleurstellende deelname. Ek heg die skrywe aan. Kan ek u asseblief weer versoek om dit aan al u deelnemende

werkgewers te stuur.¡±

?

Kliek hier vir die Omsendskrywe 3 van 2022

?

Kliek hier om Omsendskrywe 2 van 2022 wat spesifiek handel oor ¡®n nuwe begrafnisskema vir predikante.

Daar is ¡®n belangrike vorm wat voltooi moet word. Kliek hier.

? Christelike Lektuurfonds [CLF]

Hiermee die Afrikaanse Pinksterreeks 2022. Die Pinksterreeks vir 2022 is geskryf deur Dr Llewellyn MacMaster. Hy

is tans leraar van die VGKSA gemeente SA Gestig in Belhar. Hy is ook moderator van die VGKSA Sinode van

Kaapland (Wes- en Oos-Kaap). Dit is vanaf CLF se hulpbronsentrum aflaaibaar -

Kliek hier vir die inligtingsdokument.

Sinodenuus

? Warmbad 100 jaar

Na afloop van Warmbad se

eeufeesdiens op 27 Maart het die

gemeente heerlik onder die bome

gekuier. Ter herinnering aan die

honderd jaar van genade, is daar ook

nuwe bome aangeplant deur o.a.

oud-leraars, die Sinode en die

huidige leraar, Otto Clasen.

? Tekslees met ¡®n verskil

Skriflesing: Eksodus 14:10-31 en 15:20, 21.

Datum: 19 April

Kontak vir Fanie Cronj¨¦ (083 415 1452) of Kobus Myburgh (083 227 7185).

Zoom Meeting: Kliek hier;

Meeting ID: 921 9767 1478; Password:453371.

Kollega- en ander personeelnuus

? Hospitaal

Marinda van Niekerk [PEN] was in die hospitaal.

1

? Beroep / Bevestig / Emeriteer

Yvette Bosman (beroepbaar) het die

Cecil van der Merwe (prop) is na

beroep na Derdepoort aanvaar.

Haar bevestiging vind op 23 April

(12:00) plaas en haar intreepreek is

op 24 April (09:00).

Kerk-in-Suid beroep en hy het die

beroep aanvaar.

Sy ordening en intreepreek vind op 8

Mei om 08:00 plaas.

? Verjaarsdagwense

Hartlik geluk aan die volgende persone wat verjaar het en wat nog gaan verjaar:

02/04

08/04

09/04

13/04

14/04

15/04

24/04

Hendrik Lambrechts [Emeritus]

Louis van Deventer [Emeritus]

Berto Boshoff [Emeritus]

Attie Beetge [Emeritus]

Francois du Toit [Emeritus]

Chris Maritz [Emeritus]

Sakkie Vermeulen [Emeritus]

Gerard Breytenbach [Emeritus]

25/04 D¨¹rr Botha [Emeritus]

Fanie Steyn [Emeritus]

27/04 Tienie de Bruyn [Montana]

30/04 Nico Coetzee [Emeritus]

Andr¨¦ Smuts [Emeritus]

______________________________________

09/04

15/04

25/04

Grieta van Vuuren [Eggenote van Piet van Vuuren, Emeritus]

Gerda Swart [Eggenote van Snowy Swart, Emeritus]

Nicolene Beukes [Eggenote van Mattie Beukes, Chipinge/Mutare]

Gemeentenuus

? Verjaarsdae: Baie geluk

Pietersburg [30/04/1852]

? Dalunie

Die gemeente het op Sondag 10 April afskeid geneem van hulle skriba, Nellie Smit. Sy

het vir 43 jaar as skriba gedien.

? Hartbeespoort: Passiespele

Datum: Maandag 11 April tot Donderdag 14 April (19:00)

Kaartjies kan persoonlik of telefonies bespreek word: 012 253 1991 (kantoorure) en 072 818 2774 (na-ure)

Inligting: Kliek hier vir meer inligting.

Video: Kliek hier om na die video te kyk.

? Rooihuiskraal

Datum: 27 April vanaf 09:00 tot 14:00.

Verskeie kosstalletjies en tuisgebak sal beskikbaar wees.

Navrae: Gemeentekantoor 012 661 7311

2

? Onderstepoort

Datum: 7 Mei om 19:00

Waar: Jonibach Saal, Pretoria-Noord

Navrae: Gemeentekantoor 012 546 6046

Kliek hier om kaartjies te koop.

Toerusting

? Excelsus: Sentrum vir Bedieningsontwikkeling.

Navrae: Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za

Pastorale Beradingskursus [Zoom] - Unieke uitdagings rakende die grootmaak van seuns

Datum: 26 April [09:00-13:00]

Registreer hier. Navrae: 0836600409 of e-pos: wentzelc@.

[Kliek hier vir die volledige inligting]

Brugbediening: Kursus aangebied deur die Sentrum vir Geloof en Gemeenskap by UP

Datum: Week 1: 25-28 Julie; Week 2: 07-10 November 2022

Kursusleier: Malan Nel

Kursus punte: 70

Navrae: Carusta.vandermerwe@up.ac.za / 012 420 4952 [Kliek hier vir volledige inligting]

Gevorderde Kursus in Jeugbediening: Kursus aangebied deur die Sentrum vir Geloof en Gemeenskap by UP

Datums: 23-26 Mei; 18 - 21 Julie; 06 - 08 September; 14 ¨C 17 November 2022; 15 ¨C 19 Januarie 2023;

Verhandeling Maart 2023

Kursusleier: Malan Nel

Navrae: Carusta.vandermerwe@up.ac.za / 012 420 4952 [Kliek hier vir volledige inligting]

Ander nuus

? Vakatures

Kerkbode Vakatures: Kliek hier vir die vakatures wat in die elektroniese Kerkbode geadverteer word.

Naskrif

3

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download