Ek wil gereed wees!!! - Hoeksteen Gemeente

Ek wil gereed wees!!!

Vermaning om waaksaam te wees!! Matt 24:36-44

? Mat 24:36 Maar van di? dag en di? uur weet niemand nie, ook die engele van die hemele nie, maar net my Vader alleen.

? Mat 24:30 En dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf en die Seun van die mens sien kom op die wolke van die hemel met groot krag en heerlikheid.

? Mat 24:37 En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees.

? Mat 24:38 Want net soos hulle was in die dae voor die sondvloed toe hulle ge?et en gedrink het, getrou en in die huwelik uitgegee het, tot op die dag dat Noag in die ark gegaan het,

? Mat 24:39 en dit nie verstaan het voordat die sondvloed gekom en almal weggevoer het nie, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees.

Vermaning om waaksaam te wees!! Matt 24:36-44

? Mat 24:40 Dan sal daar twee op die land wees; die een word aangeneem en die ander word verlaat.

? Mat 24:41 Twee vroue sal by die meul maal; die een word aangeneem en die ander word verlaat.

? Mat 24:42 Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie.

? Mat 24:43 Maar weet dit: as die huisheer geweet het in watter nagwaak die dief sou kom, sou hy gewaak en nie toegelaat het dat in sy huis ingebreek word nie.

? Mat 24:44 Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die mens kom op `n uur dat julle dit nie verwag nie

Gelykenis van die vyf verstandige en vyf onverstandige maagde ? Matt 25:1-13

? Mat 25:1 Dan sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet.

? Mat 25:2 En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas.

? Mat 25:3 En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem nie.

? Mat 25:4 Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hul lampe geneem.

? Mat 25:5 En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.

? 1Th 5:6 Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons waak en nugter wees.

? Mat 25:6 En middernag was daar `n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!

? Mat 25:7 Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.

Gelykenis van die vyf verstandige en vyf onverstandige maagde ? Matt 25:1-13

? Mat 25:8 En die wat dwaas was, s? aan die verstandiges: Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.

? Mat 25:9 Maar die verstandiges antwoord en s?: Miskien sal daar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie. Maar gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself.

? Mat 25:10 En onderwyl hulle gaan om te koop, het die bruidegom gekom. En die wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof, en die deur is gesluit.

? Mat 24:44 Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die mens kom op `n uur dat julle dit nie verwag nie.

? Luk 13:25 Wanneer die eienaar van die huis opgestaan en die deur gesluit het, en julle begin buitekant te staan en aan die deur te klop en te s?: Here, Here, maak vir ons oop--sal Hy antwoord en vir julle s?: Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie.

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download