VOORBEELDE VAN GOEIE SKRYFSTUKKE

Omdat ek so ongelooflik lief is daarvoor om te bak wil ek saam met my koffiewinkel ‘n spysenieringsbesigheid oopmaak waar ek dan bestellings vir troukoeke, asook verjaarsdagkoeke, gaan neem. Die kreatiwiteit wat agter die versiering van troukoeke lê, is verstommend en ook deel van die bakproses wat my die meeste fassineer en interesseer. ................
................