Tel: 012 991 6596 Mekaar - WAPADRANT V2.0

嚜熾LEINGROEPBEDIENING

Predikant:

Wilhelm Leuschner

Epos: wilhelm@gkwapadrant.co.za

Kleingroepbestuurder:

Elmarie Minnaar

Tel: 012 991 6596

Epos: kleingroepe@gkwapadrant.co.za

MEKAAR

Sel: 084 453 8724

Mekaar

VERJAAR

INHOUDSOPGAWE

Wie is Wapadrant?.......................................................................2

EPOS

My verbintenis as kleingroeplid...................................................4

1. Wees lief vir mekaar..................................................................5

2. Lede van mekaar......................................................................8

3. Hartlikheid en eerbied vir mekaar.........................................10

4. Dra mekaar se belange op die hart.....................................12

5. Wees eengesind onder mekaar............................................14

6. Help mekaar op die regte weg............................................17

ADRES

7. Verdra mekaar........................................................................20

8. Vergewe mekaar....................................................................23

9. Bemoedig mekaar..................................................................25

NAAM

TEL

10. Ander mekaar-tekste............................................................28

1

Laat elkeen s那 watter teks hom/haar getref het.

Wie is Wapadrant?

Wat leer julle uit elke teks?

Watter verandering gaan jy in jou lewe maak na aanleiding van

Ons Visie

hierdie 10 studies oor MEKAAR?

ELKEEN SAAM OP GOD SE PAD

Watter verandering gaan julle as groep maak?

ELKEEN

SAAM

OP GOD SE PAD

Ek is *n unieke mens

God skep ons om in

God het ons gemaak

met unieke gawes,

verhoudinge te leef.

vir *n doel 每 sy doel.

passies, persoonlikheid,

Ook as gelowiges bind

Daarom gaan ons

ervarings,

Hy ons aanmekaar vas

lewe nie oor wat ek

omstandighede. Daarom

in EEN liggaam.

wil en wat my pad is

moet EK ook op my eie

Daarom MOET ek ook

nie, maar om op God

op God se pad wees.

in verhouding met

se pad te wees en op

ander gelowiges op

God se pad te groei

God se pad groei.

(beweeg).

DIENSWERK:

5 MIN

Gee vir elke leier in julle kleingroep (kleingroepleier, dienswerk, sosiaal,

administrasie, gebed- en aanbidding) geleentheid om bietjie oor elke

faset te gesels. Hoe gaan dit? Hoe gaan julle vorentoe daarmee?

GEBEDSRIGLYN:

10 MIN

Gee vir julle gebed- en aanbiddingsleier geleentheid om julle hierin te

lei.

ADMINISTRASIE:

Wat glo ons?

5 MIN

Wat gaan julle volgende in julle kleingroep bespreek?

die Bybel aan ons openbaar

Heilige Gees

o

Hy bestaan van ewigheid af saam met die Vader en die

Heilige Gees

o

Hy is as mens uit die maagd Maria gebore

o

Hy het aan die kruis vir ons sondes betaal

2

31

o

Hy het doodgegaan en op die derde dag weer lewend

geword

AANVAARDING EN VERDRAAGSAAMHEID

Romeine 15:7: Aanvaar mekaar dan, soos Christus julle ook aanvaar

het, tot eer van God.

o

Hy is nou by God, waar Hy ons verteenwoordig

VERGEWE

Efesi?rs 4:32: Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en

vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het.

VERMANING

daar *n ewige lewe is

kan laat verwerf

Kolossense 3:16: Die boodskap van Christus moet in sy volle rykdom

in julle bly. Leer en onderrig mekaar met alle wysheid. Met

dankbaarheid in julle harte moet julle psalms, lofgesange en ander

geestelike liedere tot eer van God sing.

God na die w那reld gestuur word

VERMY DIT

Romeine 14:13: Laat ons mekaar dan nie meer veroordeel nie. Neem

julle liewer voor om niks te doen wat jou broer kan aanstoot gee of

tot *n val kan bring nie.

Wat is vir ons belangrik?

Galasi?rs 5:26: Ons moenie verwaand wees, mekaar uittart of op

mekaar afgunstig wees nie.

1 Tessalonisense 5:15: Sorg dat niemand *n ander mens kwaad vir

kwaad vergeld nie. Beywer julle liewer altyd vir die belange van julle

medegelowiges en van alle mense.

w那reld

Jakobus 4:11: Moenie van mekaar kwaad praat nie.

Jakobus 5:9: Moenie oor mekaar kla nie, broers, sodat julle nie

veroordeel word nie. Die Regter staan al voor die deur.

30

3

WAT WORD VAN MY VERWAG AS KLEINGROEPLID?

1.

Onvoorwaardelike liefde

Ek onderneem dat ek niks sal toelaat om my liefde vir elke kleingroeplid te

skaad nie. Al stem ek nie altyd saam met &n ander se opinie of optrede nie,

sal ek hom as persoon steeds bly liefh那. My liefde sal ook uitreik na ander

wat nog nie in die groep is nie en poog om hulle in te trek en deel te maak

van die kleingroep.

2.

Algehele beskikbaarheid

Ek stel myself, my tyd, my energie, my insig en my gawes tot beskikking van

die groep. Ek onderneem dat die groep altyd ho? prioriteit sal geniet en dat

ek dit sal bewys deur my bereidwilligheid om op te offer en tyd te maak vir

die groep.

3.

Getroue aanbidding

Soos die liefdevolle Vader dit graag wil h那, onderneem ek om op &n gereelde

basis vir elke kleingroeplid te bid. Ek glo dat hierdie gebede verhoor word

en dat elke lid God se se?n sal ervaar.

LIEFDE ALGEMEEN

1 Tessalonisense 3:12: En mag die Here julle liefde vir mekaar en vir alle

mense laat groei en oorvloedig maak, net soos ons liefde vir julle.

1 Tessalonisense 4:9: Oor broederliefde hoef ons nie aan julle te skrywe

nie, want julle is self deur God geleer om mekaar lief te h那.

1 Petrus 1:22: Noudat julle julle in gehoorsaamheid aan die waarheid

gereinig het om mekaar as broers ongeveins lief te h那, moet julle

mekaar dan ook van harte en vurig liefh那.

4.

Groter openheid

Ek sal daarna streef om my gevoelens, my stryd, my swaar en my vreugdes

met die groep te deel. Ek sal meer openlik wees en die groep vertrou met my

probleme en my ideale.

1 Johannes 3:11: D赤t is immers die boodskap wat julle van die begin af

gehoor het: Ons moet mekaar liefh那.

5.

Absolute eerlikheid

Ek onderneem om eerlik te wees met elkeen, al sou dit ook seer en sensitiewe

dinge behels. Ek sal die waarheid in liefde praat, bewus van die feit dat

die Here ons gebruik om mekaar te vorm.

SPESIFIEKE LIEFDE

6.

Sensitiwiteit vir ander

Ek onderneem om na die beste van my vermo? ingestel te wees op ander

groeplede se behoeftes, om met Christus se o? te kyk, met sy ore te luister

en met sy hart om te gee.

Gal. 6:2: Dra mekaar se laste, en gee op di谷 manier uitvoering aan die

wet van Christus.

7.

Waaragtige vertroulikheid

Ek beloof om nie oor vertroulike dinge van die groep uit te praat nie en so

te help om &n atmosfeer te skep waar openheid en sekuriteit heers.

Efesi?rs 5:21: Wees uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig.

8.

Volkome beheer deur die Heilige Gees

Ek wil graag in die kleingroep en in hierdie w那reld wees waar God my wil

h那. Daarom wil ek onder beheer van die Heilige Gees lewe em myself en

God se gawes tot diens en se?n van die groeplede stel.

1 Tessalonisense 5:11: Praat mekaar moed in en versterk mekaar dan

met hierdie woorde, soos julle trouens reeds doen.

9.

Getroue bywoning

Ek onderneem om elke kleingroepbyeenkoms stiptelik en gereeld by te woon.

Ek sal verskoning maak indien ek dit in uitsonderlike gevalle nie kan bywoon

nie.

Hebre?rs 10:24: Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te

spoor tot liefde en goeie dade.

10.

Dankoffer

Ek onderneem om elke maand my dankofferbydrae getrou te gee.

Jakobus 5:16: Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir

mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van *n gelowige het *n

kragtige uitwerking.

____________________________

Naam

__________________

Datum

4

29

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download