GRAAD 7C AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 2 WERKBOEK HERSIENING NAAM EN VAN

GRAAD 7C AFRIKAANS HUISTAAL

KWARTAAL 2 WERKBOEK HERSIENING NAAM EN VAN___________________

1

WEEK 1 DELTA PRIM?RE SKOOL

HERSIENING AFRIKAANS HUISTAAL

BEGRIPSTOETS

NAAM EN VAN _____________________

DATUM: _________________

GRAAD: 7__

_________________________________________________________________________________

Instruksie:

Teks 1

? Lees die volgende uittreksel uit die eenbedryf Sussie Veer. Hierdie gedeelte kom aan die begin van die drama voor. Die drie karakters is almal 13 jaar oud. Die verhaal van Sussie Veer word van hier af vertel totdat sy 16 jaar oud is. Die drama begin met `n uittrekselrympie. Sulke rympies word ingedeel onder posie.

? Beantwoord die vrae 1 tot 10 wat daarop volg. ? Beantwoord alle vrae in hierdie werkboek.

Sussie Veer, Toneel 1

Op die speelgrond. Liesbet en Esmien swaai die springtou terwyl Sussie spring. Terwyl hulle spring, s? hulle die volgende uittelrympie op. Hulle begin stadig, maar gaan al vinniger.

Die snoek die loop

by Leenthjiesklip `n Skuit `n boot dis nie `n skip Tongvis, skulpvis, masbanker en mossel

Kreef, galjoen, makriel, perlemoen.

Herhaal nog vinniger: Dan weer stadiger.

`n Snoek het tande Nie wimpers of hande breek gou sy nek voor hy j?? vlek Tongvis, skulvis, masbanker en mossel Kreef, galjoen, makriel, perlemoen.

Dan stop Esmien skielik

Sussie:

(ergelik) Hoekom stop jy, Miena? Ek het nou my ritme begin kry.

Esmien: Liesbet: Sussie: Esmien:

Groot nuus!

Ek ken j?? groot nuus. Gewoonlik pap snoek.

Ek will hoor. (Bly vir `n oomblik stil en oorweeg haar opsies.) Goed, Sussie... ( Sy wink haar nader.) Ek sal jou vertel, maar

2

in jou oor. (Sy fluister`n paar sinne in Sussie se oor.)

Sussie: Esmien: Sussie: Liesbet: Esmien: Sussie: Esmien:

Liesbet: Esmien: Liesbet: Sussie: Liesbet:

(gee `n gilletjie. Opgewonde.) Dis wonderlik! Ek kan dit nie glo nie. Waar hoor jy dit? By my ma. Die hoof het hulle in die personeelkamer vertel. Dis darem lekker as jou ma'n onnie is. Jy weet alles eerste. So wat's die kastige groot nuus wat net sekere mense mag weet? As ek reg onthou, het jy nie belanggestel nie. Ag s? maar, Miena. Dis sulke goeie nuus vir die dorp. Almal behoort dit te weet. (frons) Goed, op een voorwaarde. Sy vertel niemand anders nie. Die hoof gaan dit Vrydag in die saal aankindig. Tot dan is dit ons drie se geheim. Ja, okay. Wie sal ek in elk geval vertel? Julle is my enigste pelle en ek het nie `n boyfriend nie. Die nuus is dat Drie Eike vir ses weke in Saldanha kom skiet. Skiet? Dit jok jy. (laggend) Ek dink nie die hoof sal oor so iets jok nie. Maar dit sal nie werk nie. Drie Eike staan in Johannesburg.

Sussie en Esmien kyk vir mekaar.

Sussie:

Dit is so, maar

daar gebeur

tog kort-kort

iets op ander dorpe.

Bietjie dag not het

Hulle in Mosambiek

gaan duik.

Liesbet:

Jy's reg. Toe Anandi in die moeilikheid beland het en Clive haar gere het.

Al drie:

(koer en giggel) O Clive!

(Uit: Sussie Veer is dood en ander verhale, Maskew Miller Longman, 2009)

Vrae: 1. Watter woord baie vroeg in die teks s? vir ons dat die drama by `n skool afspeel? _______________________________________ 2. Om watter rede word die tou al vinniger geswaai? _____________________________________________________________________________ _________________________________________________________________ ____________ 3. Wat kan veroorsaak dat jy gevlek word? ______________________________________________________________________________ 4. Waaroor is Sussie ergerlik? ______________________________________________________________________________ 5. Wat bedoel Liesbet met "Gewoonlik pap snoek"? _____________________________________________________________________________ 6. Watter opsies oorweeg Esmien? ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________

3

7. Wat doen Sussie om haar opgewondenheid te toon? ________________________________________________________________ 8. Hoekom verwys Liesbet na Esmien se groot nuus as "kastige groot nuus"? ______________________________________________________________________________ 9. Dink jy dat Sussie makliker toegee as Esmien? Hoekom s? jy so? _______________________________________________________________________________ 10. Watter betekenis heg jy aan Sussie en Esmien se lyftaal as hulle vir mekaar kyk? Hoekom s? jy so? _______________________________________________________________________________ _______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________________

4

WEEK 1 DELTA PRIM?RE SKOOL

HERSIENING AFRIKAANS HUISTAAL

TAALSTRUKTURE

NAAM EN VAN _____________________

DATUM: _________________

GRAAD: 7__

________________________________________________________________________________

Instruksie: Die volgende werkblad is gebaseer op taalkonsepte wat gedurende Kwartaal 1 gedek was. Beantwoord alle vrae in hierdie werkboek.

Leestekens.

Leestekens word gebruik om vaaghede en verwarring in ??n se skryfwerk uit te skakel. 'n Leesteken is bloot 'n teken wat in 'n teks voorkom of aangebring word om die leesbaarheid daarvan te verbeter en om presies te s? wat jy bedoel. `n Leesteken gee ook leidrade oor die betekenis en die uitspraak van 'n betrokke sin.

Ons gaan na die volgende leestekens kyk:

1. Die Punt ( . ) 2. Die Komma ( , ) 3. Die Vraagteken ( ? ) 4. Die Hoofletter (ABC...) 5. Die Aanhalingstekens ( " ` ' " ) 6. Die Dubbelpunt ( : )

1. Die Punt ( . ) a) Aan die einde van 'n sin, al is dit een woord:

Ek sal nou gaan.

2. Die Komma ( , ) a) Tussen twee of meer s.nwe., b.nwe. en wwe.:

Die dik, ho?, staaldeur skuif sonder moeite oop. (b.nwe.) Die wagte hardloop, skree en skiet. (wwe.) Sy kan Afrikaans, Gorgaans en Lepturs praat. (s.nwe.)

3. Die Vraagteken ( ? ) Na 'n vraag(sin) in die direkte en indirekte rede skryf ons 'n vraagteken:

"Hoekom," het sy gevra, "is jy al weer laat?" "Sal jy my m?re help?" wou die Generaal weet.

4. Die Hoofletter (ABC...) Persoonsname a) Eerbiedsbenaming, voorname, vane en byname:

Skepper, Kobus, Du Plessis, Bakkies du Toit, ens.

b) Name van fabrikate, produkte, ens. na die persoonsname van die vervaardigers genome:

5

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download