Afr Visuele teks en opsomming

Erica Girls' Primary School

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Kwartaal 2 - FAT: VISUELE TEKS EN OPSOMMING

Naam en van: ________________________________ Totaal: 20 punte

Graad 7 ____

Tyd: 45 minute Datum: 1 Julie 2020

INSTRUKSIES

Beantwoord alle vrae op `n folio-bladsy.

Skryf asseblief netjies.

VRAAG 1: VISUELE TEKS

Lees en kyk na die spotprent hieronder.

Afrikaans to English translation

maag ? stomach

blik ? tin

half jack KWV ? small bottle of alcohol

sluk ? swallow

teater ? theatre

gesigsuitdrukkings ? facial expressions

buk ? bend

liggaamstaal ? body language

speel ? play (verb)

toneel ? play

bewyse ? evidence

vorige ? previous

doel ? purpose

letterformate ? letter format

op te voed ? educate

tekenaar ? sketch artist te vermaak ? for entertainment in te lig ? give information

geslaag - pass

reaksie - reaction

krok - crocodile

Beantwoord die volgende vrae oor die spotprent in jou werkboek

1. Die karakters in die spotprent:

a. Wat kan jy uit die karakters se gesigsuitdrukkings aflei?

(1)

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

b. Wat s? die persoon wat buk om te kyk se liggaamstaal vir jou?

(1)

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

2. Agtergrond/omgewing van die spotprent:

a. Waar speel die toneel af?

(1)

________________________________________________________________________

b. Gee twee bewyse om jou antwoord in die vorige vraag te motiveer?

(2)

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

3. Taalgebruik in die spotprent:

a. Watter leestekens en letterformate word in die spotprent gebruik?

(1)

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

4. Die doel van die spotprent:

a. Wat is die doel van die spotprent?

(1)

Sirkel die regte antwoord: om op te voed / in te lig / te vermaak.

b. Dink jy die spotprenttekenaar het in sy doel geslaag? Gee `n rede vir jou antwoord. (2)

_______________________________________________________________________

_______________________________________________________________________

5. Wat is jou reaksie oor dit wat die dier gedrink het?

(1)

_______________________________________________________________________

_______________________________________________________________________

6. Behalwe die blikkie koeldrank en die botteltjie drank, wat dink jy kan nog in die dier (1)

se maag wees? __________________________________________________________

_______________________________________________________________________ [11]

VRAAG 2: OPSOMMING Lees deur die storie "Wilde video"

Lees deur die volgende sinne en plaas hulle in die regte chronologiese volgorde van gebeure. a. Leeu stel voor dat vlakvark die kameradier moet wees. b. Krokodil s? dat kameelperd aan hoogtevrees ly. c. Die diere is baie opgewonde en gee die videokamera oor hulle koppe vir olifant aan. d. Leeu besluit dat olifant die perfekte kameradier sal wees. e. Leeu besluit dat hulle, hulle eie realiteitsprogram vir die TV gaan maak. f- Olifant het die videokamera ge?et omdat hy verskriklik honger was. g- Krokodil s? hulle moet besluit wie die realitietsprogram gaan film. h- Leeu stel voor dat kameelperd die kameradier moet wees. i- Krokodil s? dat vlakvark die kamera vol stof sal maak.

Skryf net die letter op die regte spasie neer.

1. _______ 2. _______ 3. _______ 4. _______ 5. _______ 6. _______ 7. _______ 8. _______ 9. _______

[9] TOTAAL: 20

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download