PREDIKER(3): Skrif: Prediker 3: Tema: God maak dit vir ...

Maar, hoe dikwels is dit ‘n verkeerde motief wat ons dryf (vers 4). Ons wil meer as die ander hê. Ons wil BO ander wees in die samelewing. Daarom word mense slawe van hulle werk. Daarom sit hulle met maagsere en drink kalmeermiddels. Ander is weer lui en sit handegevou, want alles is mos ‘n gejaag na wind (vers 5). ‘n Lui mens is net so ... ................
................