Hulde aan ‘n Moeder

Daar was ‘n jong anderskleurige meisie, ‘n kind soos ons, wat deur moeder versorg was, en sy het ook ‘n vel gekry om te brei. Jy brei die vel deur dit styf op te rol, dan met die voete oop te trap, weer oprol en ooptrap, herhaardelik.Toe ons moeg word, soos ‘n kind maar is, … ................
................