Graad 5 Wiskunde: Kwartaal 4

6. As jy steeds vashaak, onthou die internet. Daar is baie bronne wat jou kan help. 7. Moet ook nie vergeet van jou vriende nie. Ware vriende is daar om te help. En jy moet ook vir hulle help! 8. Die belangrikste van alles is, probeer altyd eers self. Daarna vra jy jou onderwyser of kontak ons hier by Wolkskool. 9. ................
................