Ontkenning/Negatief

Afrikaans 1st Add Language

Grade 6

Ontkenning/Negatief

Dubbel negatief (Double negative): Ek het nie my huiswerk klaargekry nie.

First `nie': after Verb 1

Last `nie': last word

Woorde wat verander (words that change):

Alles / iets

niks ...

nie

Almal / iemand

niemand ...

nie

Altyd / ooit

nooit ...

nie

Enige / een / al

geen ...

nie

Moet

moenie ...

nie

?rens / orals

n?rens ...

nie

Al / alreeds

nog nie ...

nie

Al een

nog geen ...

nie

Al iets

nog niks ...

nie

Al ooit

nog nooit ... nie

Nog

nie meer ...

nie

Nog iemand

niemand meer ... nie

Nog iets

niks meer ... nie

(See all "Ontkenning" rules at the end of this workbook.)

Oefening 1:

Skryf elk van die volgende sinne in die negatief:

1.1 Sy het een keer per week tennislesse.

_____________________________________________________________________

1.2 Gooi asseblief die gekleurde balle in die blou mandjie.

_____________________________________________________________________

1.3 Spring van die muur af!

_____________________________________________________________________

1.4 Ruim jou kamer op!

_____________________________________________________________________

1.5 Maak asseblief die deur toe.

_____________________________________________________________________

1

Afrikaans 1st Add Language

Grade 6

1.6 Die krieketspeler het 'n hou teen die kop gekry. _____________________________________________________________________ 1.7 Sandra het hom geroep. _____________________________________________________________________ 1.8 Die atlete oefen hard. _____________________________________________________________________ 1.9 Die kinders kyk elke aand Binnelanders. _____________________________________________________________________ 1.10 Bertus moet sy kamerdeur toemaak. _____________________________________________________________________

Question 2:

Antwoord die volgende sinne in die negatief.

2.1 Het Anthony sy huiswerk gedoen?

Nee, _________________________________________________________________

2.2 Gaan julle Saterdag rugby kyk?

Nee, _________________________________________________________________

2.3 Kan jy m?re by my kom speel?

Nee, _________________________________________________________________

2.4 Is daar nog koeldrank in die yskas?

Nee, _________________________________________________________________

2.5 Wil hulle nie saamspeel nie?

Nee, _________________________________________________________________

2.6 Sal jy asseblief vir my `n kans gee?

Nee, _________________________________________________________________

Question 3:

Skryf die volgende sinne in die negatief.

3.1 Hulle sien orals nuwe blomme en plante.

_____________________________________________________________________

3.2 Die onderwyser het alles vir hulle geleer.

_____________________________________________________________________

3.3 Die toeskouers het alreeds op die pawiljoen gesit.

_____________________________________________________________________

3.4 Het jy al ooit so `n storie gehoor?

_____________________________________________________________________

2

Afrikaans 1st Add Language

Grade 6

Re?l 1 Re?l 2

Ontkenning re?ls

As dit 'n gewone sin is, gebruik ons altyd twee `nie's': Die eerste `nie' kom altyd na die eerste werkwoord en die tweede `nie' kom aan die einde van

die sin. Ek lees 'n boek > Ek lees nie 'n boek nie.

As die eerste werkwoord direk gevolg word deur 'n voornaamwoord of eienaam (pronoun/proper noun), kom die eerste `nie' direk na die voornaamwoord/eienaam en die

tweede `nie' kom aan die einde van die sin: Ek roep Carel oor die mikrofoon > Ek roep Carel nie oor die mikrofoon nie.

As 'n sin met 'n ? eindig, begin ons die sin met `NEE': Volg altyd die resep

Re?l 3

Nee,

v1..............v2 nie.

Die volgende voornaamwoorde verander altyd as 'n sin met `NEE', begin:

Julle > Ons Jy > Ek Ek > My Jou > My

Weet jy van die ongeluk? Nee, ek weet nie van die ongeluk nie.

Re?l 4

Die volgende woorde verander na die negatief: Iemand > Niemand ?rens > N?rens Iets > Niks Ooit > Nooit

Enige een > Geeneen Moet > Moenie Al > Nog nie

Die veranderde woorde is die eerste NEGATIEF! Is daar iets in die kas?

Nee, daar is NIKS in die kas nie.

Re?l 5 Re?l 6 Re?l 7 Re?l 8

As 'n sin met 'n ! eindig begin ons die sin met `MOENIE': Gewoonlik begin die sin met 'n werkwoord. Die werkwoord skuif na die einde. Tweede `nie' aan die einde van die sin Maak die deur toe! Moenie die deur toe maak nie!

As daar `ASSEBLIEF' in 'n sin staan, begin ons die sin met `MOET ASSEBLIEF NIE': Maak asseblief die deur oop.

MOET ASSEBLIEF NIE die deur oopmaak nie.

Daar kan nie twee negatiewe (dubbel negatief) in een sin wees nie. As daar twee woorde in 'n sin is wat na die negatief verander moet word, verander ons slegs die EERSTE woord. Alles / iets > niks .... nie. Almal / iemand > niemand .... nie. Altyd / ooit > nooit .... nie. Enige / een > geen .... nie Al > nog nie .... nie Nog > nie meer .... nie Het jy al iets gehoor? Nee, ek het NOG NIE iets gehoor nie.

As jy 'n sin na 'n VOEGWOORD in die negatief verander, kom die `nie' in die tweede sin na die voornaamwoord/eienaam.

Die atleet het sy enkel gebreek, dus kon hy NIE verspring nie.

3

Afrikaans 1st Add Language

Grade 6

MEMO:

Oefening 1:

Skryf elk van die volgende sinne in die negatief:

1.11 Sy het een keer per week tennislesse.

Sy het nie een keer per week tennislesse nie.

1.12 Gooi asseblief die gekleurde balle in die blou mandjie.

Moet asseblief nie die gekleurde balle in die blou mandjie gooi nie.

1.13 Spring van die muur af!

Moenie van die muur afspring nie! (note ? preposition + verb ? `afspring' one word)

1.14 Ruim jou kamer op!

Moenie jou kamer opruim nie! (note ? preposition + verb ? `opruim' one word)

1.15 Maak asseblief die deur toe.

Moet asseblief nie die deur toemaak nie. (note ? preposition + verb ? `toemaak' one

word)

1.16 Die krieketspeler het 'n hou teen die kop gekry.

Die krieketspeler het nie `n hou teen die kop gekry nie.

1.17 Sandra het hom geroep.

Sandra het hom nie geroep nie.

1.18 Die atlete oefen hard.

Die atlete oefen nie hard nie.

1.19 Die kinders kyk elke aand Binnelanders.

Die kinders kyk nie elke aand Binnelanders nie.

1.20 Bertus moet sy kamerdeur toemaak.

Bertus moenie sy kamerdeur toemaak nie.

Question 2:

Antwoord die volgende sinne in die negatief.

2.1 Het Anthony sy huiswerk gedoen?

Nee, Anthony het nie sy huiswerk gedoen nie.

2.2 Gaan julle Saterdag rugby kyk?

Nee, ons gaan nie Saterdag rugby kyk nie. (note ? `julle' changes to `ons' )

2.3 Kan jy m?re by my kom speel?

Nee, ek kan nie m?re by jou kom speel nie. (note ? `jy' changes to `ek', `my' changes

to `jou')

2.4 Is daar nog koeldrank in die yskas?

Nee, daar is nie nog koeldrank in die yskas nie.

2.5 Wil hulle nie saamspeel nie?

Nee, hulle wil nie saamspeel nie.

4

Afrikaans 1st Add Language

Grade 6

2.6 Sal jy asseblief vir my `n kans gee?

Nee, ek gaan nie vir jou `n kans gee nie. (note ? `asseblief' is not repeated in the

answer, `sal' changes to `gaan' in negative answer)

Question 3:

Skryf die volgende sinne in die negatief.

3.1 Hulle sien orals nuwe blomme en plante.

Hulle sien n?rens nuwe blomme en plante nie.

3.2 Die onderwyser het alles vir hulle geleer.

Die onderwyser het niks vir hulle geleer nie.

3.3 Die toeskouers het alreeds op die pawiljoen gesit.

Die toeskouers het nog nie op die pawiljoen gesit nie.

3.4 Het jy al ooit so `n storie gehoor?

Nee, ek het nog nooit so `n storie gehoor nie.

5

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download