Oorledene ’n - Grey College, Bloemfontein

Al het sy baie pyn gehad, was daar altyd ‘n glimlag. Dit ruk ‘n mens as iemand soos dié van ons weggeneem word. Dit klink so leeg om te sê: “Sy is op ‘n beter plek.” Die leemte wat sy in ons lewens los, is groot. Sy laat haar man, Oom Toekels en haar dogter ,Christa, agter. Ek sal altyd met heimwee en aangename herrinneringe aan ... ................
................