KINDERVERSORGERS SE EMOSIONELE BELEWENISSE EN HANTERING VAN ...

嚜熾INDERVERSORGERS SE EMOSIONELE BELEWENISSE EN HANTERING

VAN KONTAKGRENSVERSTEURINGS: &N BESKRYWENDE STUDIE

deur

DEBRO VAN WYNGAARD

voorgel那 ter gedeeltelike vervulling van die vereistes

vir die graad

MAGISTER DIACONIOLOGIAE

(SPELTERAPIE-RIGTING)

aan die

UNIVERSITEIT VAN SUID-AFRIKA

STUDIELEIER: Dr. Munita Dunn

November 2009

Ek dra hierdie verhandeling op aan my liewe skoonma, Ma Brenda, wat na

Jesus toe is voordat sy die eindproduk van hierdie verhandeling kon sien:

※Ma het geweet wat dit vereis om in &n inrigting te werk en Ma se passie het my

altyd verbaas. Ek weet Ma is nou gelukkig en vry van alle seer en swaarkry. Ek

bly steeds baie lief vir Ma, al is dit net in my gedagtes en in my hart.§

ii

VERKLARING

Studentenommer: 4187-814-0

Ek verklaar hiermee dat, Kinderversorgers se emosionele belewenisse en

hantering van kontakgrensversteurings: &n beskrywende studie, my eie

werk is.

Alle bronne wat ek gebruik of aangehaal het is deur middel van

volledige verwysings aangedui en erken. Dit is &n verhandeling van beperkte

omvang en moet as sodanig beskou word.

############

######

Debro van Wyngaard

Datum

iii

BEDANKINGS:

?

Liewe Jesus, hier is my gebed vir U:

Liewe Jesus

Ek wil vir U dankie s那

dat ek nie van my beperkte krag afhanklik was om hierdie verhandeling te kon doen

nie en dat ek ook nie van beperkte krag afhanklik is om te wees wat U bedoel het

ek moet wees nie,

maar dat ek op U Goddelike almag kon steun en steeds mag steun.

Dankie vir U Gees wat my in die waarheid lei.

Ek is BAIE lief vir U.

Amen

?

My man, David : Bok, baie dankie dat jy my toegelaat het om hierdie

studie aan te pak toe jy daar ver in Soedan was.

Dankie dat jy my

ondersteun het, wanneer ek moedeloos geraak het en soms &n lekker

koppie tee aangedra het. Baie dankie dat jy my lief het en daar is vir my.

Waardeer jou baie en ek lief jou tonne.

?

My seuntjie, Schalk: Dankie dat Mamma ons speel tye so bietjie korter

kon maak en dankie vir al die drukkies en soentjies voor die rekenaar.

Dankie dat jy so groot yster is! Mamma lief jou baie.

?

My ouers, George en Karin Koch : Sjoe, woorde kan nie genoeg wees

nie! Dankie dat Pappa en Mamma my altyd ondersteun, maak nie saak

wat ek in my lewe aanpak nie. Dankie vir die aanleer van goeie waardes

en norme en vir wonderlike ouers. Dankie dat ek altyd uit die put van

bodemlose liefde kon drink. Ek is regtig bevoorreg om Pappa en Mamma

te mag h那.

?

My sussie, Orienka Hellferscee : Jy sal nooit weet hoeveel dit vir my

beteken het as jy by my kom kuier het en elke hoofstuk deurgegaan het vir

※spell checks§ nie.

Dankie dat jy my moed ingepraat het en my ewe

geduldig gehelp het as my tegnologiese vaardighede my in die steek

gelaat het. Jy is die heelbeste sussie in die hele w那reld en ek is baie lief

vir jou.

iv

?

My mentor, Dr. Munita Dunn: Dankie dat jy so geduldig met my was en

my bygestaan het met hierdie verhandeling. Jy het geen idee hoeveel jy

vir my beteken het nie, veral jou subtiele kommentaar wanneer ek iets nie

mooi verduidelik het nie. Dankie dat jy my soveel moed ingepraat het,

veral met die opskryf van die empiriese gegewens.

Ek waardeer jou

regtig baie!!

?

My kollega, Marie Otto: Dat my en jou paaie gekruis het in 2007 was

sekerlik die beste ding in my professionele loopbaan. Jou passie vir die

kinders waarmee jy werk, verstom my elke keer.

Dankie dat jy &n

wonderlike mentor is en my so spesiaal laat voel. Jy is een uit &n duisend

terapeute en dis voorwaar vir my &n groot voorreg om deel uit te maak van

jou praktyk.

?

Colin Hasses: Baie dankie dat julle my die geleentheid gegun het om

hierdie studie by julle kinder-en jeugsorgsentrum te kon uitvoer. Dankie

dat julle altyd so vrygewig en my goedgesind was. Dit is voorwaar &n

voorreg om steeds na my studies deel van julle multidissiplin那re span te

wees.

?

Die agt kinderversorgers van die plattelandse kinder-en jeugsorgsentrum waar ek my navorsing gedoen het: Sonder julle sou hierdie

studie nooit moontlik gewees het nie. Dankie dat julle my vertrou het om

julle emosionele belewenisse met my te deel. Ek haal my hoed af vir julle

groot taak in die kinderhuis. Glo in julleself en gryp elke geleentheid aan!

Siyabonga Mama*s.

? Tannie Marti Gerber:

Baie dankie dat Tannie die groot taak

aangedurf het om die taalversorging van my verhandeling te doen.

Waardeer dit opreg.

v

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download