PREEK 14 OKT 2007 TEMA: Dankie Here: U loop ’n pad met ons - GivenGain

Jasper en Salomine gehoor – ’n mens kan amper nie genoeg vir God dankie sê nie. ’n Mens kan amper nie genoeg vir God dankie sê vir die gawe van geloof nie. Dankie dat ons in Jesus Christus as Verlosser kan glo. Ja, daar is baie mense op aarde wat sukkel om te glo. Baie mense wat nie vir God in die wêreld en in Sy Woord kan raaksien nie. ................
................