GEDAGTE VIR DIE MAAND Ons sê dankie Arno Meiring

嚜燒o. 686 Desember 2021

GEDAGTE VIR DIE MAAND

Ons s那 dankie

As ons by Universiteitsoord terugkyk oor 2021 is

daar baie om voor dankbaar te

wees ten spyte van die verwoesting van die Covid-19 pandemie. Terwyl ons moes afskeid neem van Elsa van den

Berg, Pierre le Roux, Soleta la

Grange en oom Dannie van As

(ander oorsake), is ons dankbaar dat talle lidmate hierdie

siekte oorleef het! In die middel van die derde golf was ons

veral bekommerd oor Eunice

Booi, Willie Pietersen, Hannes

Venter en Jaco de Villiers wat

in intensief was, terwyl baie

ander lidmate 每 onder andere

tannie Elma Swart 每 maklik

deur die siekte gekom het. Ons

is ook dankbaar vir genesing

van ander siektes en groot

operasies wat goed afgeloop

het; ons dink aan tannie Isabelle de Beer, Esther Kruger en

Theresa Strydom wat nog herstel van onlangse operasies.

Ons is bly dat ons bediening en eredienste op verskillende maniere kon voortgaan. Ons het besluit om

fisiese eredienste te hou sodra

ons toegelaat was en het met

&n kleiner groep meeste Sondae kon erediens hou. Heelwat

meer lidmate het die Youtube

opnames gevolg en ons is baie

dankbaar vir die tegnologie

wat dit moontlik maak dat ons

steeds digitaal saam kan

aanbid. Aan die studente kant

is al die aanddienste ge-live

stream en die studente het

oulike planne gemaak soos

buitelug dienste op die ouerplein, wat in groot getalle bygewoon is. Hulle het &n besondere lofprysingsaand gere?l

op Sonop se terrein. Ons het &n

lekker

klompie

babatjies

gedoop 每 Lene Erasmus,

Wayne MCGillewie, Hendrik

Theron, Ilan谷 Vosloo, Roux

Brummer & Janco Vosser. &n

Paar groepies studente en

twee van ons eie tieners

(Wilhelm Esterhuizen en Jaco

Smit) het belydenis van geloof

afgel那.

Ons kon steeds meeste

van ons groot feeste en projekte aanbied. Die eerstejaarskamp was vanjaar kleiner

en ook op die kerk se terrein,

maar ons kon op di谷 manier al

die protokolle nakom en

steeds byna 500 eerstejaars

bedien. &n Ander hoogtepunt

was die Skarrejag met 63

spanne wat deelgeneem het

en &n lekker kuier basaar waar

studente en residensi?le lidmate gebak, gekoop en gekuier

het. Die studente het &n inry

fliekaand by Pretoria Rugbyklub gehou en daar was ook

die jaarlikse Opistoep straatbraai. Teen die einde van die

jaar het ons die kuns van Art in

the Dark geniet en natuurlik

ons twee kerssangdienste.

Die tipiese studente

uitreike nie kon nie voortgaan

nie, maar ons het &n Revamp

Camp, om Karoolsie uit te verf,

gehou en die fietstoer (saam

met Jana) het wel &n gaping

kon vat en deur Noordwes

provinsie getoer. In die Winter

het ons nie net komberse en

warm klere uitgedeel nie, maar

ook sophouers om behoeftige

mense van binne warm te

maak. Die deurlopende ondersteuning aan Meet&Eat, Vosstraat, Jakaranda Kinderhuis,

每 Arno Meiring

PEN tutorklasse en die polisie

het aangehou 每 baie dankie vir

Anine le Roux, Magda de Beer,

Carin Maree, Nienke Kemm en

tannie Elna Pieterse en julle

helpers! Die nuwe engelstalige

Greenleaf bediening van Charlotte het lekker momentum

gekry en hulle het ook &n baie

suksesvolle kamp in die derde

kwartaal gehad. Die Opistoep

gemeentes het by twee

geleenthede inentings-inisiatiewe by ons en Elim aangebied.

Ongelukkig moes ons

van ons personeel groet. Ron谷l

Meylahn en haar gesin het na

Duitsland verhuis en ons gaan

hulle baie mis! Ons jarelange

koster, oom Fanie Schoeman,

het afgetree na meer as 30 jaar

se getroue diens. Ons nuwe

koster, Ernest Botha, het na 6

maande &n nuwe werksgeleentheid gekry en Prof Wim

Viljoen tree ook af. (Wim bly

gelukkig in die gemeente en

ons hoop om nog baie na sy

wonderlike musiek te luister).

Intussen soek ons na waardige

opvolgers#

Ons kan 每 na hierdie

vreemde jaar 每 saam met

Dawid oor die Here se sorg en

genade sing en bid dat Hy ons

steeds sal dra in 2022 in:

U strek u hand uit,

u regterhand red my.

Die Here sal vir my alles goed

laat afloop.

Aan u liefde, Here, is daar geen

einde nie.

Moet tog nie die werk van u

hande laat vaar nie.

(Ps 138:8b-9)

Dankfees

November is elke jaar ons

gemeente se dankfees. In di谷

tyd kyk ons terug oor die jaar

wat verby is, en s那 vir die Here

dankie vir sy sorg en liefde. Ons

maak ook spesiale dankfees

bydraes as &n manier om die

Here se sorg te bely en te getuig

dat ons hom ook in die toekoms

sal vertrou.

Party lidmate gee dan jaarliks so

n buitengewone dankie-s那

- Arno Meiring

bydrae, ander gee iets meer uit

hul bonus (as hul gelukkig genoeg was om so iets te kry). Ons

nooi jou graag oom biddend &n

dankfees bydrae te oorweeg.

Ons het vanjaar R185 000.00

hiervoor begroot, wat nodig is

om ons bediening en veral instandhouding te laat vlot. Op

die oomblik staan ons op R59

138.80

in &n koevert of as &n inbetaling

by die kerk, of deur van snapscan gebruik te maak.

Maak gerus jou bydrae per EFT,

Meraki en Beplanning

Met

Ron谷l se vertrek

moes die studentebediening

planne maak om hierdie bediening op &n nuwe manier in

die volgende jaar aan te pak.

Hulle het besluit dat die twee

koshuiswyke volgende jaar as &n

nuwe wyk 每 Meraki 每 gaan

bekendstaan en op 谷谷n

eerstejaarskamp gaan. Dit sal

beteken dat die dagstudente

(Amicus) en die koshuisstudente

waarskynlik elkeen &n groterige

kamp gaan hou.

Die studentebediening het ook

&n nuwe komitee-stelsel met

portefeuljes ontwikkel wat tans

bekendgestel word, en wat die

studentebediening sal dryf. Die

wyke gaan steeds voort as &n

bykomende sosiale 每 en versorgingspunt vir die studente.

Ons het ook besluit om

volgende jaar te fokus op ons

musiekbediening, en wil daarom

(weer) &n musiekleier aanstel

om beide die oggend- en aanderedienste te ko?rdineer. Ons

wil ook uiteindelik die klankstelsel opgradeer sodat oggenddiens-gangers elke woord van

die preek kan hoor, en die

aanddiens-mense ook in &n vol

kerk &n goeie kwaliteit praatklank en musiek het.

(Die Kerkraad het besluit om die

dadelik Ron谷l se pos te vul nie,

omdat daar steeds soveel onsekerheid oor Covid en ons bediening in hierdie tyd bestaan.

Die Kerkraad sal oor ses maande

die vakature oorweeg).

Belydenis van Geloof

Wilhelm Esterhuizen

Jaco Smith

Donn谷 en Deidri de Jager

Die Shemah-teks

Deuteronomium

6:4 lui as

volg in die 1953-vertaling: ※Hoor,

Israel, die Here onse God is 'n enige Here.§ Die Ekumeniese Vertaling in Frans kan in Afrikaans weergegee word as ※die Here julle

God is Een God§. Die teks is een

van die hoekstene van die Joodse

geloof, wat Jesus ook aangehaal

het.

Jeffrey Tigay, `n Joodse

geleerde wat veral bekend is vir sy

werk op Deuteronomium bied

drie moontlike interpretasies van

die teks. Die Hebreeuse teks beteken letterlik ※Jehova ons God

Jehova een§ (Hebreeus: Sh'ma

Yisra'eil Adonai Eloheinu Adonai

echad). Daar is nie `n hulpwerkwoord in Hebreeus nie. Waar dit

in die sin geplaas word, sal die betekenis bepaal, maar dit hang van

die leser af. Volgens Tigay is daar

verskeie probleme met die plasing

van ※is§ voor ※ons§ - ※die Here is

ons God§. Een daarvan is dat die

woorde ※Here§ en ※God§ waar dit

saam voorkom normaalweg as

eenheid gelees word, nie geskei

deur `n werkwoord nie. Die interpretasie word moontlik wel

ondersteun deur Sagaria 14:9. `n

- Gerhard van der Linde

Tweede moontlike vertaling

is: ※Die Here onse God, die Here is

een§. So gesien is die teks `n

uitspraak oor die aard van God:

Hy is enig en onverdeelbaar. Die

probleem hiermee, volgens Tigay

is

dat

dit

die

tweede

※Jehova§ (※Here§) oorbodig maak.

EREDIENSROOSTER

Sondag 5 Desember2021

9:30 en 19:00 Fritz Snyman

Sondag 12 Desember 2021

9:30 en 19:00 Jana de Lange

Sondag 19 Desember 2021

9:30

Fritz Snyman

Saterdag 25 Desember 2021

Kersdiens

`n Derde moontlikheid is

8:00

Fritz Snyman

※Jehova ons God is een Jehova§.

Volgens Tigay kan die doel van die

lesing wees om dit duidelik te stel

dat na die Jehova van Israel verwys word, en nie na enige ander

godheid wat moontlik ook onder

die naam aanbid is nie. Dit is volgens hom spekulatief. Hy verkies

die eerste van die drie vertalings.

Sondag 26 Desember 2021

9:30

Fritz Snyman

Vrydag 31 Desember 2021

19:00

Dr. Piet Meiring

Sondag 2 Januarie 2022

9:30

Arno Meiring

Sondag 9 Januarie 2022

9:30

Arno Meiring

Dit lyk nie of daar `n dispuut 19:00

Arno Meiring

is oor die Hebreeuse woord echad

nie; dit verwys na God as een,

enig en onverdeelbaar. Thomas

Acquinas (1225-1274) betoog in

die Summa Theologiae dat die

kwalifisering ※een§ niks byvoeg

tot die wese van God nie, maar

bevestig dat Hy onverdeelbaar is.

Bronne:



article/deuteronomy-64-the-shema/



summa/1011.htm



Sondag 16 Januarie 2022

9:30

Jana de Lange

19:00

Jana de Lange

Sondag 23 Januarie 2022

9:30

Fritz Snyman

19:00

Fritz Snyman

REDAKSIE

Arno Meiring

Gerhard vd Linde

UNIVERSITEITSOORD

Telefoon: 012 3620663/4

Posbus 11100, Hatfield, 0028

E-pos:

Kantoor@universiteitsoord.co.za

Webwerf:

universiteitsoord.co.za

Luan Botha en Stefani Nel

Linette Smit en Cara Cairncross

Bankbesonderhede:

NG Gemeente Universiteitsoord

ABSA Takkode 632005

Tjekrekening

540 580 006

Pope Francis

Pope Francis. 2020. The Gospel

of Mark: a spiritual and pastoral reading. Maryknoll: Orbis.

Anders as sy voorganger,

Joseph Ratzinger, Benedictus

XVI was Jorge Mario Bergoglio,

Pous Franciscus I nie noodwendig bekend as `n teoloog

van formaat nie. Franciscus se

benadering was om meer toeganklik en minder formeel te

wees, en groter fokus te plaas

op kwessies soos armoede en

die omgewing. Die boek hierbo

moet waarskynlik teen daardie

agtergrond benader word.

Volgens die Inleiding is die

boek nie bedoel as `n sistematiese uiteensetting van die

Markus-evangelie nie. Dit is `n

versameling uittreksels uit `n

verskeidenheid oordenkings van

die Pous. Die uittreksels is in 16

hoofstukke gegroepeer, volgens

die evangelie se verdeling. Elke

hoofstuk is onderverdeel in tematiese seksies, wat die evangelieteks volg. Daar is meestal

nie `n logiese konneksie of progressie tussen tematiese seksies

nie, met die gevolg dat die boek

lees soos `n collage van fragmente.

Die lengte van die seksies

wissel ook van `n enkele paragraaf tot verskeie bladsye; van

enkele

meer

of

minder

treffende opmerkings tot meer

uitgebreide oordenkings. Die

gemene deler in alle gevalle is

dat daar min tot geen teksanalise of eksegese is. Die gedagtes

wat die Pous deel is wel deurgaans Skrifgebaseerd, en verval

- Gerhard van der Linde

nooit in anekdotes of simplistiese ※wenke§ of voorskrifte nie.

Soms kies hy pertinent teen teologiese beredenering, byvoorbeeld oor die begrip dat die

Vader ons na Jesus toe trek:

※You cannot move or take a step

with only abstract reasoning.

What is truly necessary and decisive#is that the Father draws

you to Jesus§ (bl. 40).

In die hoofstuk oor Jesus

se wonderwerke is daar geen

sprake van die histories-kritiese

benadering wat deesdae algemeen is nie, wel van geestelike

leiding. Franciscus verwys na

verskillende vorme van gebed

en gee dan `n kort uiteensetting

van die metode van kontemplatiewe gebed. Die opskrifte

van tematiese seksies is by tye

misleidend. Die deel oor die

※Messianic secret§ bespreek

byvoorbeeld nie daardie tema

nie, maar eerder die vraag ※wie

is Jesus vir jou?§ (Die

※Messiaanse geheim§ is Jesus se

herhaalde instruksie dat sy dissipels nie vir die mense moet

vertel wie Hy is nie.) Franciscus

se siening dat die egte Christen

vir die armes moet gee wat hy

self nodig het, en nie waarvan

hy te veel het nie (※How to be a

Christian§, bl. 191-192) is

moontlik debatteerbaar in `n

land waar `n klein en reeds oorbelaste middelklas daagliks oorval word deur eise en versoeke.

Al is dit nie in beginsel verkeerd

nie, hoe prakties en volhoubaar

is dit?

In die gedeelte oor die

Laaste Avondmaal moedig Franciscus gelowiges aan om die pad

vir Jesus voor te berei deur uit

te gaan in die stede, na die

ongemaklike plekke toe. Wat dit

in die praktyk behels, veral in `n

gewelddadige en misdadige

omgewing, is nie vir my duidelik

nie. Sommige lesers sal dalk

voel dat die Pous `n duidelike

beginsel stel en dat dit in dade

omgesit behoort te word sonder

te veel analise en voorbehoude.

Baie lesers sal ook

aanklank vind by die besondere

gewig wat hy heg aan die doop,

byvoorbeeld as middel waardeur ons deel word van die

kerk.

In sy geheel is die boek nie

`n hulpmiddel by die sistematiese lees van Markus nie. Dit

moet eerder proe-proe gelees

word, op soek na verspreide

insigte wat die leser met hom

kan saamneem.

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download