NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Sy sĂȘ dis nie altyd maklik vir 'n vrou om 'n span volwasse mans af te rig nie. Sy het gou geleer wat sy moet doen om 'n goeie afrigter te wees. ... Volgens Juanita is daar te min vroulike rolmodelle in ons gemeenskappe. Sy wil graag sien dat vroue hulle plek orals sal volstaan. Haar raad aan alle vroue is om in hulleself te glo en hard te werk ... ................
................