NEGENDE SONDAG IN KONINKRYKSTYD

AANKONDIGINGE EN GEMEENTENUUS SONDAG 7 AUGUSTUS 2022

NEGENDE SONDAG IN KONINKRYKSTYD

GEMEENTE DAGBOEK

GEBEDSONDERWERP VIR DIE WEEK

Vroue in die Gemeente

LEESROOSTERTEKSTE VIR DIE WEEK

Lukas 12:49-56; Jesaja 5:1-7 Psalm 80:1-2, 8-19; Hebre?rs 11:29?12:2

SONDAG, 7 AUGUSTUS 09:30 Oggenddiens ? Ds Chris Barnardo

DOOP Deuroffer: Makhathini Erediensspan 3 ? Elsa Welman GEEN Kleuterkerk en Kinderkerk

GEEN Aanddiens GEEN Senior kategese

MAANDAG, 8 AUGUSTUS

SKOLE VAKANSIEDAG GEEN Kooroefening GEEN Sportmanne Bybelstudie GEEN Vroue Bybelstudie

DINSDAG, 9 AUGUSTUS

NASIONALE VROUEDAG GEEN Senior Burger Bybelstudie

WOENSDAG, 10 AUGUSTUS

09:30 09:30 10:45 19:00

Vroue Bybelstudie Othello Bybelstudie Fondse vergadering Erediens en Aanbidding Kommissie vergadering

DONDERDAG, 11 AUGUSTUS

09:30 18:00

Kuilsrivier Dienssentrum ? Bingo & Broodjies Getuienisaksie Kommissie vergadering Sopbeurte: Anita le Roux, Marietjie Mostert, Lizelle Wessels,

Riana van Niekerk, Mariana van Schalkwyk

1

VRYDAG, 12 AUGUSTUS 09:00 Gebedsbyeenkoms

SATERDAG, 13 AUGUSTUS

VROUESONDAG

SONDAG, 14 AUGUSTUS

09:30 09:30

Oggenddiens Vrouedankofferinsameling Deuroffer: MES Kaapstad Erediensspan 4 ? Neels Kruger Kleuterkerk en Kinderkerk

GEEN Aanddiens 18:00 Senior kategese

GEMEENTENUUS

1. Die volgende baba's word vanoggend gedoop: ? Katerina Steenkamp, dogtertjie van Andr? en Nadine Steenkamp. Phillip en Annette Fourie is die grootouers. ? Lian? du Toit, dogtertjie van Christian en Bianca du Toit. Willem en Sandra du Toit is die grootouers. Anna du Toit en Hettie Schenck is die agter-grootouers. ? Hanlo Engels, seuntjie van Marius en Anneke Engels. ? Emma Marais, dogterjie van Petri en Alet Marais. Attie en Rentia van Wyk is die grootouers.

2. Ronelle Engelbrecht (Pionier Park) het `n operasie ondergaan en is tans in die hositaal.

3. Kobus Badenhorst (Klaradyn) het `n operasie ondergaan. 4. Wilma Roux (Zevenzicht) is tans in die hospitaal. 5. Eric Brand (Othello) ondergaan komende Maandag `n mediese prosedure. 6. Alexander Nell (Searosesingel) het `n groot operasie ondergaan en is tans in die

hospitaal.

1. Kom ondersteun die Jeugkommissie deur koffie by die kerkkantoor te koop teen R65 per pakkie. Verskeidenheid geure beskikbaar in bone en gemaal.

2. Carike Byker is ons aflos orrelis vanoggend. 3. KERKKOOR SOEK STEMME: By De Eike se kerkkoor geniet ons goeie samesyn en

heerlike sang! As jy weet jy het 'n sangstem en jy kan noot hou, kom sluit asb by ons aan op 'n Maandagaand, half 7 in die kerkgebou. Dit sal jou lewe verryk! 4. Ds Hannes Burger is die naweek af.

2

VANDAG SE SINODALE DEUROFFER

MAKHATHINI

Makhathini, net Suid van die grens met Mosambiek, is besonder warm en onherbergsaam. Arm, dikwels ongeletterde mense vorm hier 'n besondere gemeente. Die werk dateer van voor 1923. Die gemeente het sowat 700 lidmate wat by 22 preekpunte bedien word. Evangelisasie veldtogte, sewe kleuterskole, naaldwerkopleiding, 'n baie geslaagde mangoboomprojek en 'n bloekomplantasie kry gefokusde aandag. Die begroting van sowat R900 000 per jaar wat tans sewe werkkragte en van die projekte bekostig, word geheel en al van vrywillige bydraes en geloofsgelofteoffers verhaal. 'n Mooi getal gemeentes en instansies vorm saam met die Diensgroep vir Getuienis die Makhathini vennootskap wat die besoeke en uitreikwerk ko?rdineer en bystand verleen. Kontakbesonderhede: Sinodale Getuienisaksie 021 957 7184 .za

kga2@kaapkerk.co.za

07/08 Maatj? van der Westhuizen(91), Francois Maritz, Eloma Lloyd, Vanessa Neuhoff, Hyla Harmse(80), Al? Johannes

08/08 Janr? Nieuwoudt, Juanita Horn 09/08 Elsa Lombard, Frantz du Raan, Gerrit van Wyk, Petrus Theron, Gerida Grobler 10/08 Louis Cloete(84), Milana Myburgh 11/08 Tinus Ferreira, Katja Rossouw, Trudie de Wit, Nandi Swanepoel 12/08 Sybil Smit(80), Ben Swart, Cassie Greeff, Elandr? Smuts, Janneke Osborn,

Johan Joubert(84), Annie Lehman(82) 13/08 Hanlie Ochse, Cor Viljoen, Ansie van Niekerk, Sonelle Roux, Petro Rossouw

De Eike se Wynveiling vind plaas op 12 Oktober 2022 te Kaapzicht Landgoed. Ons benodig Tafelhoofde vir die veiling. Ons moet ten minste 20 tafels vol gaste h? om `n sukses van die aand te maak. Ons kort nog 14 Tafelhoofde om as gasheer/-vrou op te tree. Kontak Mattheus Kuhn 0842260447 of die kerkkantoor indien jy beskikbaar is.

Kom mense, ek glo julle wat nog nie daar was nie, gaan iets besonders mis en die wat al daar was gaan weet jy sal nou al moet bespreek.

Dirk Brits Sameroeper

3

Baie dankie vir jou fantastiese reaksie op verlede kwartaal se versoek! Sedertdien kon DIE KOSMANDJIE vyf goeie kospakkies voorsien waar daar werklik nood was. Jou bydrae het 'n betekenisvolle verskil gemaak. Sal jy asseblief help met die volgende items wat ons nie het nie?

Melk (langlewe, volroom) Koffie (150g of 200g) Vrugte (410g-blikkies, enige soort) Tamaties (410g-blikkies, enige soort of mengsel) Grondboontjiebotter - dis gesond! Groente (410g-blikkies, mielies, ertjies, groenbone, wortels of mengsels) Indien jy verkies om 'n kontantbydrae te maak, ook goed. Ons gebruik dit graag om DIE KOSMANDJIE so gesond en gebalanseerd as moontlik te hou.

Dankie dat jy omgee!

Groetnis uit DIE KOSMANDJIE

Vir meer inligting en Inskrywings besoek: tekkiechallenge.co.za 4

Augustus is Vrouemaand en ons gemeente vier Vrouesondag op 14 Augustus 2022. By die geleentheid sal ds Janine Williams, `n ou bekende op ons preekstoel, die woord verkondig. Die Vrouedankofferinsameling vind ook plaas. Die pienk koeverte is versprei na besoekpunte. Kontak gerus jou blokleier, dienswerker of die kerkkantoor indien jy nie `n koevert ontvang het nie.

Die volledige program sal in die voorportaal teen die kennisgewingbord opgesit word en ook by die kerkkantoor beskikbaar wees

5

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download