Ons kleuterskole herleef

Kinders was nog altyd my passie. Ek het grootgeword in ’n huis waar ons as kinders prioriteit was, en met ouers wat ’n groot liefde vir kinders het en daardie liefde uitleef. Ek het eers laat in my lewe besef dat ek meer met kinders wil werk, en in Oktober 2014 impulsief besluit om ’n kleuterskool te begin. ................
................