31Julie2022 Final Digital

Welkom

Kwartaal 3 : "Leef Nuut" oor alle grense

Sondag, 31 Julie 2022

Suider-Paarl: 08:00 & 09:30 - Dr. Andr? Kilian 09:30 - SPKidz & 18:30 - COLLIDE Klapmuts: 09:00 - Theo Hay

Sondag, 7 Augustus 2022 - Langnaweek Suider-Paarl: 09:30 - Ds. Carel van Wyk

GEEN 08:00 EREDIENS, SPKidz of COLLIDE Klapmuts: 09:00 - Ds. Nico Kriek

Kom geniet ko e en tee na die erediens

L?f Nu

SKENKINGS

Daar is altyd persone opsoek na warm klere, komberse en kos. Indien jy enige van die goedere het, bring dit gerus na die kerkkantoor toe vanwaar dit versprei sal word.

DEPRESSIE - STROOIDAK GESPREKSAAND

Daar is so baie mense wie daagliks "oorval" na die volgende dag en net oor-LEEF en glad nie meer be-LEEF nie. Elke tonnel waarin jy

afdink is DONKER en niks is meer lekker nie.

Daaris HULP! Jyhoefnie so op jou eiete su ernie...Die dood, al voel dit soms na jou enigste uitweg, is nie nodig nie.

10 AUGUSTUS 2022

TEMA: Depressie...'n vars benadering om hiermee te LEEF. PLEK: Strooidakkerk TYD: 19:00 - 20:00

AANBIEDER: Fanie Kriel KOSTES: Gee `n donasie vir wat dit vir jou beteken het.

DAGBOEK DIE DATUM

PROGRAM VIR DIE WEEK

Woensdag 3 Augustus 2022 - 08:30 - Personeelvergadering 10:00 - Bybelskool (Theo Hay)

Donderdag 4 Augustus 2022 - 09:00 - Vrouebediening Bybelgroep Vrydag 5 Augustus 2022 - 05:30 - Bybelstudie Mannegroep (Theo Hay)

KWARTAAL PROGRAM - DAGBOEK DIE VOLGENDE DATUMS:

8 Augustus 2022 - Skole Vakansiedag 9 Augustus 2022 - Nasionale Vrouedag 22 Augustus 2022 - Gemeenteraadsvergadering 25 Augustus 2022 - De Oude Renbaan Byeenkoms

28 Augustus 2022 - Nagmaaldiens 19 September 2022 - Gemeenteraadsvergadering

21 September 2022 - Duiwe Wedvlug Funksie 22 September 2022 - De Oude Renbaan Byeenkoms 19 September 2022 - Gemeenteraadsvergadering 24 September 2022 - Erfenisdag en Duiwe Wedvlug

25 September 2022 - SPKidz Rusoord Kuier

28 September 2022 - NUWE INTREKKER FUNKSIE

Gr 1: `n Droom wat lewens verander het. Gr 4: Die Here se mense word mekaar se

Gr 2: God maak `n plan om sondes te vergewe. vyande. Die koninkryk skeur.

Gr 3: Samuel se priesterseuns se gedrag Gr 5: Die 12 jarige Jesus praat met

veroorsaak dat die mense hulle agting

skrifkenners in die tempel.

vir die o er van die Here verloor het. Gr 6: Ons begin met `n nuwe reeks:

"Redding 911".

Klapmuts sondagskool benodig:

BYBELS - `83 VERTALING

MANIERE WAAROP U DANKOFFER KAN GEE? ? Tydens kerkkantoor-ure by die kerkkantoor. ? Elektroniese betaling: NGK Suider-Paarl: ABSA Tak: 632 005,

Tjekrekening: 740 580 132 ? Per debietorder (re?l met die Kerkkantoor) ? Via Snapscan

VERJAARSDAE

31/07 - Marina Bollman, Mila Landman, Marlene Scharrighuisen, Liam Walden

01/08 - Luigen Adams, Monique Adams, Gerhard Bester, Koos Coetzee, Maranda Curlewis, Mandie Du Plessis, Joria Groenewald, Mia Joubert, Bessie Landers, Selmari Marais, Bessie Meaker,

Annelise Obermeyer, Deulin Van Wyk, Saskia Van Wyk, Schalk Van Wyk, Willie Walters

02/08 - Gerald Bothma, Cecilia Cli , Hendri Frick, Melindi Hofmeyr, Jenken Lambrechts, Guin Lourens, Margaret Oosthuizen, Anorelle Roodman, Lowen Schabort, Elzaan Snetler

03/09 - Anne-Marie Afrika, Robin Bester, Barend Botha, Jaco Carstens ,Sonika Hugo, Charlon Kerspuy, Anrich Roux, Chris Young

04/08 - Johan Fourie, Rian Geldenhuys, Anika Hugo, Ernestine Koegelenberg, Ryno Moore, Anina Pieterse, Juanita Van Der Westhuizen, Mia Van Wyk

05/08 - Anneke Buys, Ze ie Coetzee, Annabelle Cra ord, Okkie Kellerman, Charlo e Louw, Franco Swart, Jacques Terblanche, Lana Van Zyl

06/08 - Marianna Brink, Johann Du Plessis, Ina Landman, Liesl Muller, Janko Oosthuizen Juanita Van Biljon

SUIDER-PAARL GEMEENTE - Courtrai, Paarl, 7646

Tel: 021 863 2700/1635 | Epos: info@suiderpaarl.co.za | suiderpaarl.co.za Ds. Theo Hay 083 280 6184 | Dr. Andr? Kilian 082 320 1784

................
................

In order to avoid copyright disputes, this page is only a partial summary.

Google Online Preview   Download